Jump to content

Die 'Poofter' seksie in Woollies


Guest Mauritz

Recommended Posts

Guest Bronwyn

Mauritz you can get men's Sunsilk. It's in a teal blue bottle with red & white writing on it. It says ' If you have a dirty head' on the front. :D

There are about 3 zillion bottles of women's shampoo and three bottles of this stuff in the shops.

But apparently it is good for dirty heads and removing styling products. Doesn't say anything about dandruff.

If I was a man I would be very irritated with the situation too. Doesn't seem fair at all. :ilikeit:

Edited by Bronwyn
Link to comment
Share on other sites

  • Replies 113
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

  • Blossom

    6

  • JayJay

    5

  • Leigh MC

    5

  • AfrikaSon

    4

Kêrels,

Ek loop bel maar toe eerder 'n mediese-dokter-pel van my, hy is tog te gereeld van mening dat hy al als gesien het...hy spog veral so rondom 'n braaivleis vuur. (vir die sagte seuns onder ons, staan terug daai ding is warm!)

Hierdie thread het my ge-educate laat die byle huil!

Totdat ek hierdie thread gelees het was my persoonlike spog:

"Alles wat die kerk se is sonde

en alles wat die staat se is misdaad,

was een of ander tyd in so weemoedige prosessie voor my oe verby..." :ilikeit:

Lyk my ek was verkeerd! :D

Cheers,

Dax

Link to comment
Share on other sites

Guest Mauritz

Eissh :ilikeit:

Partykeer wonder ek oor die mensdom en oor Suid-Afrikaners (no offense) - ek het in Suidwes grootgeword, ek is al vir 12 jaar hier. Ek sê nog altyd wat ek wil sê, dit is soos ek groot geword het - ek het nog nooit probleme gehad nie - die laaste paar maande was ek 'n 'hardcore racist', 'n 'gay basher' en wat ookal. Waarheen gaan die een nou???? Soos voorheen het ek ge-PM waarheen ek moes PM, gesê wat nodig was..

C'mon, gooi nog so 'n paar uit, ek staan nog regop.

Edited by Mauritz
Link to comment
Share on other sites

Gister gaan ek Woollies (Woolworths) toe om "Men's Shampoo" te gaan koop. Ek gebruik net gewone shampoo - ek wil nie soos 'n appel of 'n aarbei of 'n eksotiese blom ruik nie - net nou steek die bye my - dit is nou hierdie grillerige Aussie mannetjies met 'n oorring, nippelring en 'n watsenaam se ring. Hierdie mannetjies met die benoude boudjies en ski pants.

Ek loop nou daar in Woollies rond en soek in die "Men's Section" - ek frons, ek vat hier en daar - ek kry niks nie man. Nou en dan tel ek iets op wat soos 'n botteltjie shampoo lyk, dan sê dit "Hair Removal for Men" - sies, man - ek sit daai botteltjie so vinnig neer - die duiwelsgoed. Dan frons ek en soek nog - tel nog 'n botteltjie op - iets wat jou soos "Africa" laat ruik - my neus trek sommer reg oor my kop, agter na my holbeentjie toe - wie wil nou soos bleddy Afrika ruik.

Daar is allerhande goed wat my borshare sommer automaties laat uitval - laventeltjies vir dit en geurtjies vir dit. Ek stap uit daai lyn uit en lees daai bordjies daarbo - dit is wraggies die "Men's Section" - ek gaan weer terug - nou frons ek eers. So 'n mooi jong dametjie, wat my seker al lank dophou, kom vra of sy kan help - sy kan sien hierdie Boer is benoud en soek sy shampoo. Ek sê sommer vir haar, ek's nou bekommerd - wat het hulle nou met Woollies gedoen???? Ek dog ek's in die "Men's Section", maar ek's doodseker hulle het 'n Poofter Section oopgemaak. Die dametjie bloos bloedrooi en giggel benoud - neeeeee sê sy, DIE IS DIE "MEN'S SECTION." Nou weet ek daar's iets verkeerd. Laaste wat ek hier was, het ek alles hier gekoop. Nou verkoop hulle al hierdie grillerige skeermesse en dinge om jou 'body hair' mee te verwyder. Wat se nonsense is dit die????

Ek vra haar, groot asseblief - al wat ek soek is "Men's Shampoo" - ek het nie krag vir al hierdie grillerige goed nie - ek's nie 'n Drag Queen nie. Sy vat my om die hoek - daar moet ek nou tussen al die appel en aarbei shampoos staan en soek vir een botteltjie man's shampoo. Ek's seker almal staan en loer na my - wonder waar die krullers in my hare is. Wat het van die wêreld geword - mans sonder 'body hair' wat nou ewe soos Africa wil ruik?

Uiteindelik kry ek die botteltjie, waarop GROOT staan - "Men's Shampoo." Terwyl ek so loop, loop ek by die dames se seksie verby - ek wil nie kyk nie, maar ek kyk - allerhande 'Pads' en dinge. My oog vang iets - ek sluk amper daai botteltjie in - "Pads for Men" - as julle my nie glo nie - gaat kyk - julle sal nie julle oge glo nie. Waar het jy nou al so iets gesien - "Pads for Men" - sies man, ek sal nou glad nie eers daarin gaan nie. Ek knyp sommer my bene toe en sleep sulke benoude boude na daai 'checkout girl' toe - hoop net sy't nie gesien waarna ek gekyk het nie.

Ek stap verby die toiletpapier seksie - nou kry 'n mens gegeurde toiletpapier. Ek moet nou uit die plek uit - watse en wie se hol is nou so bederfd om toiletpapier te gebruik wat soos die "Beach" of "Daffodils" ruik??????

Terwyl ek nou daar in die ry staan en wonder hoe hierdie "pads' werk - lees ek daai Shampoo botteltjie - natuurlik klein geskryf staan daar - "anti dandruff shampoo" - aaaaaaaarhg man - is die plek nou heeltemal mal of wat. Ek soek my vrek na 'n simpel bleddy ding tussen al die poofter stuff, pads en dinge - nou gaan almal dink en het bleddy dandruf. Nee wat - nou's die Boer kwaai - ek loop na die eerste man toe wat daar werk. Hy lyk na die tipe wat pads en dinge gebruik - ek sê sommer vir hom ek gebruik anner shampoo as hy - ek wil nie soos 'n bleddy moerbei ruik nie en ek het nie skilfers nie - ek soek net gewone shampoo - shampoo vir mans - dit is nou regte mans - mans wat perdry en dinge.

Die mannetjie trek sy neus op en vat my weer terug na al daai arbei & appel shampoos - drink sy ou pootjie daarin en ruk 'n botteltjie uit. Hy druk dit in my hand, sê nie 'n woord nie - daar gaat hy - swaai boudjies en al. Ek gril my vrek - sleep na daai 'check out girl' toe. Wat 'n dag.

hallo :D

ek kan ook maar net glimlag en wonder vat gaan ek nog deur maak met my drie seuns. :ilikeit: :ilikeit:

pollie

Link to comment
Share on other sites

Genoeg met die PC! Mens moet kan se wat jy wil se. Tussen vriende behoort mens met openlikheid jou opinie te kan lig, dan nie?!

Gooi nog mielies Mauritz!!!

Link to comment
Share on other sites

Sheesh I love this post! I see a business opportunity here. Mauritz, I am going to bring you a case load of Colgate palmolive regular when I come!

What are you going to offer?

And when I come back on holidays, I am going to export the pad thingies to the local supermarkets.

Edited by Benoni Lad
Link to comment
Share on other sites

Guest Mauritz

Ek het so 'n bietjie mooi gedink oor die storie - is julle reg??

Dit klink amper asof almal dood seker is dat ek net van die 'gay gemeenskap' gepraat het in die 'Poofter Isle'. Weet julle wat 'n SNAG is - dit is Aussie vir 'Sensitive New Age Guy' - ek ken 'n paar van hulle - hulle is nie gay nie. Dit is gewoonlik 'n 'sagte' mannetjie, gewoonlik getroud wat 'n fluorescent slimline skeermes het wat met batteries werk om al sy 'body hair' te remove. Hulle smeer hulle self gewoonlik met die duurste roompies - 'n haas kan hulle 'n km ver ruik. Hulle dye, krul hulle hare en trek blykbaar ook hulle g@thare uit om die sagte baba look te kry. Hulle hou blykbaar daarvan om shopping te doen en skerp skoene (waarmee jy 'n slang onder sy gat kan skop) te koop en baba klere te koop en doeke om te ruil. Ek doen van dinge ook (nie die skerp skoene nie), omdat ek moet, nie omdat ek daarvan hou nie.

Reg of verkeerd - die geblomde hemde, die pienk hemde, die isles in Woollies en waar ookal, wat nou vir die klomp cater - make-up, gels en geure van iAfrica en al - dit sal vir my altyd 'n Poofter seksie bly. Ek's van Suidwes af en ek kan nie saam met die mannetjies (SNAGS) om 'n vuur sit en lewer & suursous eet nie. Hulle geroomde velletjies sal vol roet raak en hulle se magies sal omgekrap word. Ek weet hulle sal nie 'n dag saam met my in die son werk nie - ek weet, want ek kan 'n lekka storie vertel van 'n snag wat saam met my probeer werk het - in sy eie trade - 'n painter. Dit is waar ek die eerste keer van 'n snag gehoor het - sy eie pa het hom een genoem. Dank die Vader, die grensoorlog is verby - ek kan myself nie voorstel om 'n klomp SNAGS op te lei nie.

Ek het nou die dag eers uitgevind dat Tom Sellect (spelling) gay is - ek het hom nooit in 'n rok gesien of met benoude boudjies sien loop nie - my tone krul nie as ek na hom kyk nie - as julle verstaan wat ek bedoel. As ek van vandag se sagte mannetjies sien - 'n nuwe ding - of hulle nou gay of wat ookal is - ek is nie daar nie. As ek mense in die strate sien ronddwaal, doelloos met ringe en dinge orals - ek's nie daar nie. As die Minister van Minerals en Resources kwyl & spoeg - ek's nie daar nie. As ek hier in Aus, die jong meisies sien, van omtrent 14 wat met 'n kind rondloop en $9000 van die regering kry en dit net weer gaan doen - ek's nie daar nie. Ek gaan nie oorlog maak nie, ek gaan nie mense oor die kop slaan nie. Dit is net nie my ding nie - hoekom moet ek myself nou verduidelik???? Waarvoor is mense nou bang??? As 'n man homself gaan bespuit met parfuum en 'n mini-skirt aantrek - natuurlik gaan iemand iets sê. As ek in my werksklere is en myself met my vrou se parfuum spuit - niemand gaan iets sê nie, nê. As ek op 'n building site gaan werk en 'n stywe pakkie aantrek en my boudjies en handjies gaan rondswaai - yep, niemand gaan 'n woord sê nie, nê. Wat gaan aan in die bleddy wêreld - die hele SA is besig om sy g@t te sien - ek hoop die mense wat so op en af spring - tel die ook pen op en skryf daarheen om dinge bietjie reg te ruk.

Ek was 'n paar jaar terug in 'n night club in Toowoomba - ek het 'n dame se handsak vasgehou, terwyl sy dans. Ek was die bleddy show van die aand - al wat 'n vroumens is het my been getrek, een het ewe gesê ek lyk vreeslik sexy. 'n Paar Aussie blokes het vir my ooggeknip net om my ongemaklik te laat voel - ek het vinnig my agterent teen die kroeg gedruk - ek het soos 'n freak show gevoel. Ek sit natuurlik nou nog in 'n hoek in huil daaroor, man my hart is stukkend. Wat verwag mense nou???? As 'n man handjies wil rondswaai en 'n handsak dra - daar is gevolge. Wat gaan aan - wil almal nou skielik hê almal moet diekant toe kyk en alles in die lewe net aanvaar???

Ek gaan na 'n regte mans haarkapper toe - Harry the Hacker - ek hou nie van 'n sagte mannetjie, met sagte handjies wat in my hare gaan rondvroetel nie. Dit is 'n vry wêreld, toe ek laas gekyk het, het ek nog 'n bloody keuse gehad. Ek hou ook nie van Poodles nie - ek hou van 'n Rifrug.

Ek is besig, ek het nie tyd om heeldag in 'n publieke winkel rond te stap en met SNAGS en watookal te argumenteer en te 'compete' oor 'n normale bleddy bottel shampoo nie. Ek wil instap en koop wat ek wil koop.

Net 'n rukkie terug lees ek oor die argument van die 'ladies lounge' waar dames wil praat oor al hulle dinge. Hoekom kan ek nie praat oor 'pads vir mans' nie - hier oppie forum is nie 'n mans kroeg nie of 'n gay kroeg nie?????? Ek het geen bleddy idee wat dit is nie en hoe dit werk nie - ek het nog nooit so iets gesien of van gehoor nie - wil ook nie weet nie. Ek het die Aussie blokes gevra vandag - of hulle die goed gebruik, maar ek sal maar nie sê wat hulle sê nie - ek dink dit is nonsense in elke geval.

Persoonlik wil ek nie heeldag rondloop en ruik soos 'n roostuin of Afrika nie -wat is fout daarmee??? Ek verstaan nie hoekom enige man wil rondloop en lyk soos 'n roomkoek en ruik soos 'n roostuin nie - wat is fout met my gedagtes??? Elke Aussie bloke met wie ek nog gewerk het en wat ek ken - ek is seker die paar gay mans wat ek ken, sal ook 'n wenkbrou of twee lig. As iemand so wil rondloop en se hartjie nou stukkend is - verduidelik 'n bietjie hoekom, dalk verstaan ek - dalk leer ek iets. Nie een van die Aussie mans wat ek raakloop, meestal tradesman lyk of ruik soos 'n fruitcake nie. Hoekom moet ek nou geforseer voel om al die gemors te koop?? Nou is ek skielik homofobies.

As ek mans wil aantrek mykant toe, is ek seker ek sal soos 'n daffodil wil ruik en ski pants met 'n pienk G-string dra. In my lewe was ek nog nie met 'n dame deurmekaar wat my in so 'n rigting gedruk het nie. "Ag skaltlam, kom ons gaan koop vir jou 'n bietjie parfuum en 'n pienk G-string." Ek weet vroulief sal vreeslik bekommerd wees as ek die neigings begin toon - is daar nou iets daarmee fout ook???

Ok, ek sal môre my beenhare skeer met 'n slimline elektriese skeermes, my gathare pluk en skroei met die blow torch en 'n nighty aantrek - sal die bleddy pic post om julle bekke stil te kry.

Link to comment
Share on other sites

Mauritz,

Moet jouself nou nie self gaan versies oor 'n paar kompos stampers se opmerkings nie - dis nie die moeite werd nie! (Sorry vir die woord, maar dis self-beskrywend.)

Voel hulle nou daar word op hulle gepik? As die skoen jou pas my maat, trek hom aan, maar moenie oorsensitief daaroor wees nie en noem ons ook maar daai lelike woord 'breeders'. Immers gebruik ons ons organe vir waarvoor dit geskape is!

Ek het ook gewonder oor die Ladies Lunch storie en 'n aparte foldertjie vir hulle. Maar hoekom, wat is fout met die mense? Hulle het mos nou ewe skielik verhewe regte - kan selfs trou met sy lappie-onderbroek tjom en selfs kinders aanneem? Is dit reg??? Ons 'breeders' moet die kinders bou want julle kan nie!

Klim maar terug in daai kassie met jou lekker-reuk goedjies om die poepe lekkerder te laat ruik, ander gaan jy dalkies jouself vergas!! :blush: Miskien is dit die duistere rede dat de manne uit die kas klim??? :thumbdown:

Link to comment
Share on other sites

Mauritz, ek stuur maar my vrou vir daai goedjies, ek sal dit nie maak nie.... ten minste geniet sy dit. Ek diens eerder die 4x of gaan sit vas in ' n modder gat. Ek doen glad nie PC nie... :thumbdown:

Link to comment
Share on other sites

Guest beninsyd

Hi almal,

Ek het 'n goeie sin vir humor en het geen probleem met gay grappe, ens nie.

Ek het geensins vir enige iemand gevra om my lewenstyl te aanvaar nie.

Ek is glad ook nie so fyngevoelig soos sekere mense probeer uitmaak nie, is gewoond aan mense se afsku en vooroordele.

Hierdie is nie 'n kwessie van PC nie. Maar die helle ketting van 'posts' het ontaard in meer 'n saak van 'haatspraak', negatiwiteit.

Kan iemand asseblief die humor in die bogenoemde posts vir my uitwys? Wat is so snaaks?

Groete,

Ben

Link to comment
Share on other sites

Guest beninsyd
Mauritz,

Moet jouself nou nie self gaan versies oor 'n paar kompos stampers se opmerkings nie - dis nie die moeite werd nie! (Sorry vir die woord, maar dis self-beskrywend.)

Voel hulle nou daar word op hulle gepik? As die skoen jou pas my maat, trek hom aan, maar moenie oorsensitief daaroor wees nie en noem ons ook maar daai lelike woord 'breeders'. Immers gebruik ons ons organe vir waarvoor dit geskape is!

Ek het ook gewonder oor die Ladies Lunch storie en 'n aparte foldertjie vir hulle. Maar hoekom, wat is fout met die mense? Hulle het mos nou ewe skielik verhewe regte - kan selfs trou met sy lappie-onderbroek tjom en selfs kinders aanneem? Is dit reg??? Ons 'breeders' moet die kinders bou want julle kan nie!

Klim maar terug in daai kassie met jou lekker-reuk goedjies om die poepe lekkerder te laat ruik, ander gaan jy dalkies jouself vergas!! :) Miskien is dit die duistere rede dat de manne uit die kas klim??? :ilikeit:

Hi JayJay,

Wel ek is seker jy gebruik jou hand, mond en tong slegs waarvoor dit bedoel is.....................

Cheers to the Queers!

Ben

Ek het die post ge-edit. Het eers tot JayJay se vlak gedaal maar later besef dat ek beter as dit is.

Edited by beninsyd
Link to comment
Share on other sites

This thread is homophobic, patronising, insulting and very, very embarrassing .... :ilikeit:

My apologies to all gay people that happen to stumble on this - hopefully you do not understand Afrikaans that well. I am Afrikaans speaking and I hang my head in shame that fellow Afrikaners find this hillarious. I'm truly sorry for the offence this may cause.

Link to comment
Share on other sites

I did report this absolutely offensive, X-rated post to the moderators but it seems they do not take it seriously.

Ag nee, sies man! Gesels oor iets anders en laat die wat wil hulle shampoe wat na perdemis ruik gebruik as hulle wil!

En los ander mense en hulle sekslewe uit, dit het NIKS uit te waai met niemand nie.

Do you go to someone and ask them what religion they belong to or what they do in their bedrooms before you talk to them or do business with them?

Please stop this, you are belittling the forum!

Link to comment
Share on other sites

Wat gaat nou aan met die forumies!!! Dis nou 2 posts waar dinge bietjie "stressvol" raak!!!

Ek wil net state dat die glad nie Mauritz se intensies was om iemand te na te kom nie. Die ding het nou sy loop geloop en nou het dinge bietjie hand uit geruk.

Lets tone it down guys!!

Link to comment
Share on other sites

Guest beninsyd

Hi,

Ek en Mauritz is uitgesort.

Wat my bitterlik ontstel is sommige van die ander 'Gay-Bashing' opmerkings.

Wel fyngevoelig of nie, die opmerkings het my maar net weer laat besef dat in 2008 daar nogsteeds soveel haat in mense is.

Groete,

Ben

Link to comment
Share on other sites

Shame, arme Nilo, jy probeer net vure dood gooi so ver jy gaan ne? Ek verstaan dat jy alles wil honky dory he, maar soms moet mense daarvan bewus gemaak word dat freedom of speech nie altyd beteken mens kan maar net voort boender en ander se gevoelens kwets nie.

Daar is 'n ding soos takt, simpatie en empatie vir jou medemens.

In alle geval dink ek die topic het nou sy doel gedien en is uitgebrand.

Ek hoop almal los nou die ding uit en ek dink regtig mens moet 'n wag voor jou mond sit voor mens praat (post)

Is die lewe nie 'n interesante kaleidoskoop van kleure en geure nie? Kom ons staan liewer saam, oud en jonk, lelik en mooi en maak die beste van ons nuwe lewe hier.

Beninsyd, jammer oor al die dinge, jong. :ilikeit:

Mauritz, skryf vir ons iets moois, toe? :lol:

Nilo, jy bly 'n ster! :)

En ek, ek is maar net 'n huisvrou.....(met insig) :)

Liefdegroete,

Kannidood.

Link to comment
Share on other sites

Guest Mauritz

Mense, as ek geweet het wat ek nou weet, het ek eerder daai strawberry shampoo gegryp en laat waai. Soos beninsyd sê - ons het ons dinge duidelik gemaak - alles is oopgegooi. Kom ons los dit nou daar.

Ek het gedink die Minister wat so lekka slaap en groei sou meer opspraak maak as 'n botteltjie shampoo en toiletpapier wat soos die 'beach' ruik - hoe verkeerd was en nie. :ilikeit:

My eerste vul hier in Aus is vanoggend gebore - so tussen die bomme wat val tydens WW3 - ek sal later pics plaas.

Link to comment
Share on other sites

Guest Bronwyn

Isn't it interesting how different topics push different people's buttons until they feel obliged to say something? This Forum is a very interesting example of human nature: people who agree on most things, but then all of a sudden there's a no-go area where someone will get annoyed and feel they have to say something about it? I think it's a natural progression as we chat more and get to know different sides of each others personalities.

Even people who usually are they first ones to pour oil on the waters can get their feathers ruffled.

See, I don't really mind Mauritz' post, and I've known plenty of gay guys & SNAGS who would have a laugh at it too. I don't get offended by OMG, but I also can't stand it when someone uses JC in conversation, it gets my back right up. I find the idea of having a Ladies Lounge a bit unfair, because I never read anything in there that I don't think the guys could share, but I understand that some ladies just feel more comfortable airing their views only to ladies. :ilikeit:

I had a run in with Mauritz before about something else, and we sorted it out. I think he writes very well and has a good sense of humour, but I think he is also 'stirring the pot' .

Ja Mauritz, jy weet mos jy doen dit. :) Have a lekker day guys :)

Bye 4 now, Bronwyn

Edited by Bronwyn
Link to comment
Share on other sites

Guest Mauritz
I don't get offended by OMG, but I also can't stand it when someone uses JC in conversation,

Can the Boer, with the safari pak & kam innie kous that smells like horse manure, speak once upon a time and not twice together???? I have no idea what OMG and JC is - please explain.

Link to comment
Share on other sites

Can the Boer, with the safari pak & kam innie kous that smells like horse manure, speak once upon a time and not twice together???? I have no idea what OMG and JC is - please explain.

Mauritz

I think Bronwyn means: "Oh My God" and "Jesus Christ"

Link to comment
Share on other sites

Guest Mauritz
Mauritz you can get men's Sunsilk. It's in a teal blue bottle with red & white writing on it. It says ' If you have a dirty head' on the front. :P

I just came back from Woollies - what a palava. I asked that pretty lady for men's shampoo with 'dirty heads' on it. I thought Bronwyn was pulling my leg. You won't believe me - that pretty girl actually looked at my head. Seeee, I told you - I just can't win. There is actually men's shampoo with bleddy 'dirty heads' all over it. At the check-out I just prayed that the girl didn't see that 'dirty heads' on that bottle. I'm in WW3 mode - I don't know what I would've said if she inspected my head. Where are they going to look at if I buy Daffodil scented toilet paper??? What's next - 'redneck shampoo????'

Can you believe this- now normal men's shampoo is suddenly for 'dirty heads' - what is happening here??? Where's Charles Bronson - he's been replaced by Leonard da Cafifi or whatever his name is - not a chesthair or anything in sight - definitely a slimline hair remover at work there.

I'm going to give up and have a roll with the horses - grow more chest hairs.

Link to comment
Share on other sites

Daar is ook geen einde aan jou nie, ne Mauritz? :whome:

Jy gaan nou maak dat almal Woolies toe gaan en die mens section deurkyk. :unsure:

Wonder hoeveel forum lesers gaan mekaar daar raak loop? :P

Woolies gaan wonder waar kom al die besigheid nou vandaan. :blush:

En wie moet ons bedank............? :holy:

KD.

Link to comment
Share on other sites

Boland, Boland Bank...ag skuus, verkeerde fliek, seker vir Mauritz?

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.


×
×
  • Create New...