Jump to content

Speel groepies in Melbourne


Elana Coetzer

Recommended Posts

Hi daar,

Ons familie het 'n geland in Melbourne die 4de Janauarie 2008. Ons is nou nog in die stad, maar ons gaan in die Point Cook / Sanctuary Lakes area woon. Ek en my man het 'n dogtertjie van 3 en 'n seuntjie van 4 maande.

Ons het nog baie vrae oor hoe alles hier werk. Wil graag ander Saffers in die area ontmoet en bymekaar kom sodat ons kan kuier en die kinders kan speel.

Elana

Link to comment
Share on other sites

Hallo Elana

Welkom!

Ons het ongelukkig nog nie kinders nie, maar ons bly in Melbourne en jy is welkom om vrae te vra - ons antwoord as ons kan. Ek kan jou in kontak sit met mense wat wel kinders het en kennis van speelgroepies het.

Ek het op 'n stadium vir jou my details ge PM. Anders stuur ek dit weer as jy dit nie gekry het nie.

PM gerus jou of familie se besonderhede en ek sal julle kontak.

Groete

Dorien

Link to comment
Share on other sites

Hi Elana,

Welkom in Melbourne. Hoop julle gaan net so gelukkig wees soos ons :hug:

Soos Doortjie het ek ook my details vir jou ge-PM. Jy is welkom om my te kontak of jy kan jou details vir my stuur en ek sal dan kontak maak met jou.

Ek het 'n paar klein kindertjies :wub: wat graag met ander maatjies speel ;) Seuntjie (6) dogtertjie (2.5) en nog 'n dogtertjie (18 mnde)

Sien uit daarna om van jou te hoor.

Baie groete

Michelle

Link to comment
Share on other sites

Hi,

Jammer, ek verstaan nou eers wat 'n PM is :hug: Nog nuut op die forum en besig om dit uit te figure.

Ek het Doortjie se besonderhede nou gekry, maar nie Michelle s'n nie...

Elana

Edited by elanac
Link to comment
Share on other sites

Al's reg, Elana - ek moes duideliker gemaak het... haha

Het darem niks te make met PMS nie!

Link to comment
Share on other sites

Thanks for all the PM's.

Keep them coming...

Elana

Link to comment
Share on other sites

  • 2 months later...
Hi daar,

Ons familie het 'n geland in Melbourne die 4de Janauarie 2008. Ons is nou nog in die stad, maar ons gaan in die Point Cook / Sanctuary Lakes area woon. Ek en my man het 'n dogtertjie van 3 en 'n seuntjie van 4 maande.

Ons het nog baie vrae oor hoe alles hier werk. Wil graag ander Saffers in die area ontmoet en bymekaar kom sodat ons kan kuier en die kinders kan speel.

Elana

Hi Elana,

Ek en my familie is ook oppad Melbourne toe op 'n 457 en is besig om deur al die berge 'checklists' te werk. As alles verloop volgens plan sal on hopelik einde Mei daar wees. Ons beplan ook om in die Point Cook/Sanctuary Lakes area te bly. Ons seuntjies in 3jr en 5jr. Is julle al daar in die area? Hoe lyk dit? Op die web lyk dit goed. Kan mens maklik 'n huis gehuur kry en wat het ons nodig vir die huuraansoek? Sal so nice wees as daar nog SA'tjies is.

Skies vir al die vrae, maar het nog SOOOO baie!

Liana

Link to comment
Share on other sites

Hi Liana

To rent a house, you would be wise to bring some references, perhaps one from the agent that sold your home, to say that it was neat and well looked after. A reference from you church minister to say that you are upstanding people. This will always count in your favour.

If you want to have a look at some homes in Sanctuary Lakes/Pt Cook area go to the following website

http://www.realestate.com.au/cgi-bin/rsear...p;t=ren&cu=

Select Victoria, then type in Sanctuary Lakes and Point Cook and you can browse to your hearts content. There are quite a few homes available for rent, so you should not have a problem. They are both lovely modern beautiful areas!

Link to comment
Share on other sites

Ek en my familie is ook oppad Melbourne toe op 'n 457 en is besig om deur al die berge 'checklists' te werk. As alles verloop volgens plan sal on hopelik einde Mei daar wees. Ons beplan ook om in die Point Cook/Sanctuary Lakes area te bly. Ons seuntjies in 3jr en 5jr. Is julle al daar in die area? Hoe lyk dit? Op die web lyk dit goed. Kan mens maklik 'n huis gehuur kry en wat het ons nodig vir die huuraansoek? Sal so nice wees as daar nog SA'tjies is.

Hallo Liana

Doortjie hier. Ek het Elana-hulle ontmoet en ek weet hulle sukkel nog om internet te kry - so, sy gaan jou dalk nie binnekort kan antwoord nie. Hulle het toe nie Point Cook se kant toe getrek nie, maar bly nou in Berwick heeltemal in die ooste van Melbourne. Daar bly ook baie ander Suid-Afrikaners. Ook pragtige areas wat gerieflik naby aan die publieke trein stelsel is.

Volg Mara se raad en gaan kyk op die website vir huur-eiendomme.

Wanneer jy aanland PM ons (of enige ander Saffa) sodat hulle julle in kontak kan sit met ander Saffas. Ek het ook goeie vriende met kinders wat altyd nuwe afrikaanse maatjies soek. (Ja, party mense wil werklik ons taal aan die gang hou hier onder!)

Baie sterkte.

Link to comment
Share on other sites

Hi Mara en Doortjie!

Baie dankie vir die info! Is maar soms op my senuwees oor die hele ekspedisie en dis gerusstellend om te weet daar is Saffies wat ons kan raad gee. Nog 'n vraag: Het erens gelees kinders wat met 'n 457 in victoria skool gaan kwalifiseer vir die 'government subsidy', is dit so? As dit so is, wat is die maandelikse skoolfooie dan as die subsidie af is? My kids is 3jr en 5jr.

O ja, dom vraag van 'n natural blonde: hoe PM ek?

Groetnis,

Liana

Link to comment
Share on other sites

Hi Norm73. Ek het 2 girlies en 'n boytjie - 4, 2 en 4.5 maande! Ja ja, ek weet ek ryg hulle in maar ons het ons deel vir die nasie ook nou gedoen en volstaan hiermee. Anyway, PM my enige tyd. Langs my naam is so pyltjie. Click daarop en stuur 'n PM soos aangedui. Vra maar weer as jy nie verstaan nie.

Link to comment
Share on other sites

Hi daar,

Ja, ons Telstra probleme is na 6 weke opgelos, nou het ons weer internet access. Happy day!!!!

Ek het vir Liana 'n bookskap gestuur en meer van Berwick vertel.

Hier's 'n hele paar Suid-Afrikaners in Berwick, dis amazing hoe almal mekaar vind. Jy ontmoet een persoon, hulle stel jou voor aan iemand anders, as jy weer sien ken jy al die Suid-Afrikaners in Melbourne. Hulle is 'n lekker klomp en die moeite werd om op te soek.

Elana

Link to comment
Share on other sites

My wife Sonja is looking for some "play dates" for our 4 year old daughter. She is only starting school next year and we would like to keep her at home until she starts. We will be based in Templestowe from this weekend.

Please give Sonja a call if there is anyone in the same "predicament" ;-)

Her number is 0404394007

Link to comment
Share on other sites

  • 9 months later...
My wife Sonja is looking for some "play dates" for our 4 year old daughter. She is only starting school next year and we would like to keep her at home until she starts. We will be based in Templestowe from this weekend.

Please give Sonja a call if there is anyone in the same "predicament" ;-)

Her number is 0404394007

Hi WouterG

This is quite a while after you posted the initial question. My wife is in a similar predicament and looking to meet some other South African ladies possibly with children. We have son who will be 3 in May and are looking for "MATES" for him to play with.

Let me know.

Thanks

Kevin

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...