Jump to content

Irene: Gauteng Coffee Club, 19 August 2006


Pippa

Recommended Posts

Hi Everyone,

I've been asked to keep the Tri-Nations Rugby Fixtures in mind when scheduling the next Coffee Club Meeting and have decided to have the next Coffee Club on 19 August 2006, 14:00 at the Irene Dairy Farm's Country Café. (The Australia vs. NZ is at 07:30) If the weather permits, we will sit outside, alternatively we will be in the barn.

Please find that attached menu for your convenience. Should you wish to eat / drink something; please ensure that you bring cash with you, as no credit cards will be accepted for our table.

Kindly refer to the attached map for directions or please phone Irene Dairy Farm Country Café on 012 6674012 if you get lost.

We look forward to welcoming you all!

See you soon,

Pippa and Cindylou!!!

Please confirm you attendance before 15 August 2006!

Map_Country_Cafe.pdf

Country_Cafe_Menu.pdf

Link to comment
Share on other sites

Hi Everyone,

My apologies for the confusion of the initial Coffee Club date, I just realized that the 9th of August is a public holiday and that people might want to make a long weekend of it. The Coffee Club will therefore be held on the 19th of August 2006 @ 14:00 @ the Irene Dairy Farm’s Country Café.

See you all on 19 August 2006!

Pippa!

<_<

Link to comment
Share on other sites

Hi,

I will be in the UK over that time, but my wife and two daughters would most probably attend.

Claude & Thea

Link to comment
Share on other sites

Dear Moose,

Not a problem. We look forward to meeting your wife and daughters. Have a great trip to the UK!

Pippa

:holy:

Link to comment
Share on other sites

Hi Pippa, ek kon nie help om op die "menu" te kliek en bietjie te kyk wat dinge nou in RSA kos nie - ek was geskok: R33 vir 'n hamburger!! En R15 vir 'n dubbel cappuccino!! Sjoe!! (Dalk is dit ook omdat ons nie meer in Rand dink nie, maar in A$......)

Julle moet julle koffie-kuier geniet. Ek neem aan jy sal baie kan deel oor jou familie se kuier in Aus en sekerlik hope fotos hê om vir almal te wys! Hoe groot is julle koffie-kuier-groep nou al??

Link to comment
Share on other sites

Hi Riekie,

Dit is maar die gemiddelde prys wat mens deesdae betaal. Ek dink nie hierdie plek is uitermatig duur nie.

By die laaste Coffee Club was daar so ongeveer 30 volwassenes; ek het 'n tafel vir 30 bespreek en daar was op die ou-end nie genoeg stoele vir almal nie!

Ek dink dit sal groei soos wat ons forum groei, maar sal ook weer minder raak soos wat die mense Australie toe gaan.

Ek verstaan van 'n vriend van my dat daar 40 mense by die vorige Canada Coffee Club was! Dit is nogal "scary" om te sien hoe baie mense oppad uit SA is!

Ek sien baie uit om almal weer te sien en ook die nuwe mense te verwelkom!

Lekker naweek!

Groete,

Pippa

:holy:

Link to comment
Share on other sites

Agge NEEE!!!! Het nou net besef dis my stief suster se troue daai dag! Sou julle almal vreeslik graag wou ontmoet! :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

:unsure: Hi Pippa

Ek en nog 2 vriende sal daar wees. My vroutjie sal dit ongelukkig nie kan maak nie

maar ek sien baie uit daarna

Groete vir julle almal :)

Link to comment
Share on other sites

Pippa, ek pos vir jou môre 'n koevert vol inligting oor Oz wat jy met jou koffie-klub kan deel. Hoop dit kom betyds by jou uit! Julle moet dit geniet!!! <_<

Link to comment
Share on other sites

Hi Riekie,

So baie dankie vir jou moeite. Ek sien uit om die inligting te ontvang en om dit te deel met almal. Nogmaals baie dankie!

Groete,

Pippa

<_<

Link to comment
Share on other sites

Hi Pippa & Cindylou

Being new to the Forum, Cindylou recommended attending. Please add me as a Yes - can I bring my son (2 y/o)?

Thanks

Cheryse

Link to comment
Share on other sites

Hi Cheryse,

You are more than welcome to bring your son. We look forward to meeting you!

Good luck!

Pippa

:ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hi Pippa,

Ek is nog nuut tot die forum so ek sal graag die 19 Aug. saam met julle wil kuier, sal net eers met manlief check, (nie dat hy regtig 'n sê het nie..... :ilikeit: )

So jy kan maar nog twee mense op jou lysie by tel.

Sulona

Link to comment
Share on other sites

Hi julle almal

Ons het vandag gehoor ons VISA is goedgekeur!!!!! :ilikeit::ilikeit::ilikeit::(:whome::whome: Ons beplan om die 7de Augustus te vlieg so ons sal nou nie kan gaan nie. Geniet die kuier en dink aan ons. Sal laat weet hoe dit gaan.

Baie dankie vir al julle liefde en ondersteuning.

Vossie, Elmare en kinders

Link to comment
Share on other sites

Hi julle almal

Ons het vandag gehoor ons VISA is goedgekeur!!!!! :D:ilikeit::D:D:D:D Ons beplan om die 7de Augustus te vlieg so ons sal nou nie kan gaan nie. Geniet die kuier en dink aan ons. Sal laat weet hoe dit gaan.

Baie dankie vir al julle liefde en ondersteuning.

Vossie, Elmare en kinders

Hi Vossie!

SO bly om dit te hoor!:ilikeit: Waar is Aus gaan julle wees? Soos jy seker al op die forum gelees het is ons nou al so 2 maande hier en geniet die vreeslik. Dink al julle met al die pakery (ek weet hoe dit voel!)

Helga (Was by die vorige coffee club in Groenkloof, as jy ons kan onthou)

Link to comment
Share on other sites

Hi Pippa

Sounds great! Congrats on your husbands results!

I will be in Brisbane from 3-6 August for final interview with the Royal College of Surgeons. I should have final word by then. Then only does the immigration process start.

My wife will join us this time. Hopefully my daughter won't hog your lap again.

See ya

Peepee

Link to comment
Share on other sites

Hi almal

Ons het gister gehoor die visa is goedgekeur. Vir Deeksha by IOM gebel, ons kaartjies gereel vir 7 Augustus, hulle begin 2 Augustus ons trek pak, paspoorte VFS toe gevat vir VISAs om in te kom. Kan Vrydag ons paspoorte terugkry en dan vliegtuigkaartjies bevestig.{R22000 vir 3 volw en 2 kinders}

Nou vir kyk wat ek wil vat en wat ek moet weggooi. Dit is nogal nie so maklik nie.

Sal weer laat weet as ons geland het in Rockhampton, 600 km noord van Brisbane.

Mooi bly

Vossie en Elmare

Link to comment
Share on other sites

Hi Everyone,

I am very pleased about everyone confirming their attendance.

Linda, it is a pity that you won’t be able to join us. I sincerely hope that you will attend the next Coffee Club.

Helga, you will be missed but we are happy with you that you and your family are happily settled in Sydney.

Peepee, your daughter is more that welcome to hog my lap again. It is the closest that I will be getting to children in the next 2 years to come and she is so gorgeous I really enjoyed talking to her! I look forward to meeting your wife this time. Enjoy your trip to Brisbane and good luck!

Vossie en Elmare, ek het so gehoop dat julle ons nog vir ‘n laaste keer kan join, maar is ongelooflik bly vir julle dat die visa uiteindelik goedgekeur is! Alles het so mooi in plek vir julle geval!!!

I look forward to meeting you all on the 19th of August 2006. Please remember that everyone is welcome to attend.

See you soon!

Pippa!

:rolleyes:

Link to comment
Share on other sites

Hallo Pippa. Ek en my vrou het onlangs begin kyk na die moontlikheid van immigrasie na Australie. Ons sal ook graag die "Coffee Club" afspraak wil meemaak. Groete.

Link to comment
Share on other sites

Hi Pippa

Ek en my man sit ook en wag vir ons finale antwoord, ons medicals is so 3 maande gelede in. Ons sal graag by julle aansluit die 19de.

Groetnis

Julie

Link to comment
Share on other sites

Pippa, het julle al die goedjies gekry wat ek gepos het? Ek gaan nog paar goedjies stuur so met die tyd - ek het besef dat dit goedkoper is om dit 10 keer in 'n gewone koevert te pos wat minder as 500g weeg as om een koevert van meer as 500g te pos - in effek kan ek 10 keer 490g pos vir goedkoper!! (As mens nie sterk is nie, moet jy slim wees!! :ilikeit: )

Ek hoop julle kry waarde uit die inligting en dat julle dit sal aan"pass" vir wie ookal volgende in die ry staan.... Laat weet as daar iets spesifiek is waaroor iemand inligting soek, dan kyk ek uit daarvoor. Baie van die winkels se brosjures het bv klere voorop, maar as mens daardeur blaai is daar toiletware, speelgoed, selfs kameras & DVD's, so kyk maar deur alles - dit het my vreeslik baie gehelp om voor die tyd sulke goed te weet - dit help mens net om beter te beplan, jou begroting reg uit te werk en te besluit of jy iets moet saamvat of los (of 'n voorraad moet saambring omdat dit dalk baie duurder is hier....)

Wanneer mens jou goed verskeep moet mens 'n inventaris met waardes in A$ opgee vir die versekering en dit is amper onmooontlik om te raai wat goed hi kos - die brosjures help baie om 'n algemene idee te kry en die regte waardes in te vul - veral vir groot goed soos yskaste ens.

Geniet julle kuier!!!

Link to comment
Share on other sites

Hi Riekie,

Ek het dit nog nie gekry nie, maar ek moet bieg dat my man die "postman" in ons huwelik is en dit is sy verantwoordelikheid om pos te kry. Ek sal 'n biekie vir hom vra om dit te gaan kyk. Sal jou definitief laat weet!

So baie dankie byvoorbaat, ons waardeer dit BAIE!

Pippa

:ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hi julle

Ons is in Rockhampton en sal ongelukkig :D nie daar kan wees nie. Al ons liefde en wens ons kon nog 'n laaste keer saamkuier.

Liefde

Vossie en kie

Link to comment
Share on other sites

Jinne Elmarie en Vossie,

Ek het juis sopas 'n email vir Sunshine Sister getik en vir haar genoem dat julle nou een of ander tyd gaan vlieg. Dit is ongelooflike wonderlike nuus. Hoe beleef julle dit op die oomblik? En die kinders, wat se hulle?

Ons is saam met julle opgewonde. Probeer om 'n paar foto's te post sodat ons kan sien hoe dit daar lyk.

Gaan julle baie mis by die Coffee Club!

Groete,

Pippa

:ilikeit:

PS. Hoe gaan dit met Chris van Pietersburg? Ek het hom al weer gePM, maar hoor niks van hulle nie.

Link to comment
Share on other sites

Hi Everyone,

So far, I have the following people on my list for Saturday’s Coffee Club:

Godan x 1

Peepee x 3/4

Chris x 3

Cheryse x 2

Sulona x 2

Danie en Christina x 2

Julie G x 2

Pippa x 3

Moose x 3

Cindylou x 1

JJV x 2

Barnone, I have not heard from you as yet. Are you planning to join us again?

See you soon!

Pippa

<_<

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...