Jump to content

Work for Minister of religion/Predikant?


Maloui

Recommended Posts

Hi there, (new here as well)

We are planning (mostly still only me :censored: ) and hoping to join a lot of great people in Australia, there is only one thing that holds us back, my wife is a "predikant" in the 3 sisters curches, and she enjoys it tremendously! She loves the people. This is really her passion! Now the problem is to say goodbye to her "dream", so to speak :censored:

Can anyone give advice as to possibilities for her there, if she knows she will be able to get some employment in this field (to help out with the bills, I wont be earning much), she will really think about going soon. We honestly do not know if there will be any opportunities for her, as a Minister of Religion is not on the list of occupations that means something when you go over.

Any thoughts or knowledge to share?

Link to comment
Share on other sites

Howzit,

Nou maak ons omtrent almal deurmekaar met ons name. Nilo, Milo, Malo!!!! Dit klink soos 'n rympie.

Ek verstaan dat daar heelwat 3 suster kerke is in Australia. Behoort self nie aan een nie, maar weet hulle is daar.

Wat ek wil sê is - wil sy steeds vir dieselfde denominasie predikant wees of maak dit nie saak nie? Haar kwalifikasies kan haar heelwaarskynlik nie noodwendig werk kry as predikant nie, maar dalk as berader/life-coach. Sy's lief vir mense en alles wat daarmee gepaard gaan. Sy kan dieselfde vervulling moontlik kry deur haar kwalifikasies anders toe te pas.

Hoekom ek so sê is ons het vriende in Brisbane. Hulle is al 13 jaar daar. Hy was 'n voltydse predikant hier, en het ge-immigreer as predikant. Het 'n sukkelende kerk gaan bystaan en uithelp. Het dit vir 'n paar jaar gedoen en toe betrokke geraak by jeugsentrums. Vandag is hy die CEO van 'n jeugsentrum en geniet elke oomblik daarvan. Natuurlik is hy nie meer voltyds predikant in die sin van die woord nie, maar voel hy leef tog sy roeping uit op hierdie manier.

Dalk iets om te oorweeg.

Link to comment
Share on other sites

Hallo,

Jammer, nie eers opgelet vir die name nie! Kan interessant word as daar nog variasies gaan kom!

Sy sal nie omgee om iets soortgelyk te doen nie, sy is verskriklik goed met ou mense, maar kinders kan haar ook nie uitlos nie... Alhoewel sy graag seker wil predikant wees, dink ek dis die pastorale deel wat sy eerder geniet, die huisbesoeke, organisering, beplanning en bystand wat sy bied.

Sy sal veel eerder by so 'n jeugsentrum of so iets betrokke wees as om iets heel anders te doen, en sy is gelukkig baie aanpasbaar, en doen alles met 'n lus vir die lewe wat my soms lekker uitgeput agterlaat!

Nou die vraag is, hoe kom mense by sulke plekke uit om uit te vind oor die "opportunities" vir haar daar? Almal se vir my dat ek nooit sal verstaan hoe 'n land soos Aus werk nie, want ek sit nog altyd hier in SA. Maar ek kannie verbeel dat sy daar gaan land en sy sommer werk gaan kry met wat sy doen nie. Ek in die ander kant sal vir die staat gaan werk, so ek sal 10teen1 al weet wat ek presies gaan doen terwyl ons nog hier is!

Dankie vir die hulp!

Link to comment
Share on other sites

Hallo Malo van Nilo...dis snaaks ne!! Nou ja siende dat Milo vir jou geantwoord het dog ek dat ek net moet noem dat een van die forumies ook 'n Predikant is en hy is nou "wagtende" vir sy visa om deur te kom. Nou nie vir 'n susters kerk nie maar anyway die ou het 'n sponsorship gekry van 'n kerk hier in Aus.

Welkom Malo van Milo en Nilo oooo gaats hier kom 'n ding!!

Link to comment
Share on other sites

There is a Reformed Church in the north eastern suburbs of Adelaide . . . . Campbelltown.

A new church is being started in the southern suburbs . . . Hallett's Cove . . . I believe.

Send the minister of the Campbelltown church an email enquiring if they need another Minister anywhere in the Adelaide area for a new congregation that's being started up.

Link to comment
Share on other sites

Dankie, julle! Dit help al heelwat omna die opsies te gaan kyk!

Weet iemand of dit moontlik is om my naam bietjie aan te pas? Gaan dit die mense hier bietjie deurmekaar maak as daar so baie name amper dieselfde is?

Link to comment
Share on other sites

Hi Malo

Ons Afrikanse dominee by Campbelltown, soos Bob genoem het, is gesponsor om oor te kom as 'n jeugpredikant. Hy preek elke Sondag in Engels (oggend of aand) en preek ook eenmaal per week in Afrikaans. Daar is vreeslik baie werk in pastorale organisasies soos Uniting Care Wesley, of Anglicare of ook as jeugwerkers ens. Jy kan my PM as jy ons dominee se epos wil he. Ek sal dit nie graag op die forum sit nie

Hier is hulle webtuiste: http://www.adelaide-church.org/index.php?o...ge&Itemid=1

Link to comment
Share on other sites

  • 1 month later...
Hi there, (new here as well)

We are planning (mostly still only me :blush: ) and hoping to join a lot of great people in Australia, there is only one thing that holds us back, my wife is a "predikant" in the 3 sisters curches, and she enjoys it tremendously! She loves the people. This is really her passion! Now the problem is to say goodbye to her "dream", so to speak :)

Can anyone give advice as to possibilities for her there, if she knows she will be able to get some employment in this field (to help out with the bills, I wont be earning much), she will really think about going soon. We honestly do not know if there will be any opportunities for her, as a Minister of Religion is not on the list of occupations that means something when you go over.

Any thoughts or knowledge to share?

Hallo Malo,

Sal graag wil hoor watter terugvoer jy gekry het van die kontakte wat forum vriende gegee het.

Sal graag met julle in verbinding wil bly met jul beplanning op pad na Australie en jou vrou se werksmoontlikhede as predikant.

Aktief

Link to comment
Share on other sites

Hallo almal

Twee moontlikhede is:

1. Die website christianjobs.com.au........sommer vir enige Christen 'n goeie idee om daarna te kyk vir werk

2. 'n Predikantsvriend van my het werk gekry by Scripture Union. Hulle is regoor Australie aktief.

Mooi bly!

BG

Link to comment
Share on other sites

Hi almal,

Dankie vir die raad, ek wens julle het by my bank gewerk, dalk het ek dan iets van hulle gehoor :)

Ons volg so stadig op (net eers weer bietjie sit en nadink oor ons besluite en opsies), en intussen maar die forum gelees...

Nou is ons volspoed oppad (hopelik :whome: ), solank 'n paar eposse gestuur, en gebetaal vir die IELTS toets (op 6 Maart al), nog nie eers confirmation gekry vir Johannesburg nie...

Moet mar geldjies bymekaarmaak vir die skills assessments etc. Sal op hoogte hou as daar iets gebeur!

Weeeens dankie,

Dis so lekker om mense te kry wat ander help...

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...