Jump to content

Charmaine: hi there


Brenda

Recommended Posts

Hi there

My name is Charmaine. I just joined u guys. We are still in SA living in Brackenfell, Cape Town. My hubbie applied for a sponsored work in OZ, so we hope to be with most of u in about 4 months time. Could someone tell me a bit more about Brisbane, weather, transport,ect. it looks like we might go there. I would love to hear from anyone. I afrikaans so u could answer in afrikaans as well

thanx. Charmaine :)

Link to comment
Share on other sites

Welkom Charmaine .

Ek verwys jou na www.ourbrisbane.com

Dit sal jou algemene inligting oor die plek gee.

groete van die Gold Coast

Link to comment
Share on other sites

Guest Jules

Hi Charmaine :ilikeit:

Welkom by die forum :)

Glad to see someone heading Brisbane way! :ilikeit: We stay about 40kms outside Brisbane in Jimboomba and have been here for a year and four months and love it so far.

As far as weather is concerned, it is a lot like Durban, lovely weather but it gets very humid between November and February but it's bearable. Most houses have airconditioning. Winter is lovely, no humidity and daytime temps of around 23 degrees.

Public transport is safe and reliable. I don't use it very often to be honest but a lot of people living closer to the city use it to commute. As for the city itself, a good site to look at is ourbrisbane.com to get an idea of the place, the different suburbs and amenities etc.

See you around on the forum!

Julie :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hi Charmaine

Welkom van 'n mede Brakkie!!

Jou naam klink vir my so bekend, was jy daar in die hoërskool gewees? Ek het 1997 daar gematrikuleer.

Wel ons is deur my liefie se werk gesponsor en ons is in Cairns. Ons vlieg oor twee weke af Brisbane toe om te sien hoe dit daarso lyk, incase ons wil trek wanneer ons PR (permanente visa) deurkom.

In watse lyn is jou man?

Hoop jy geniet dit hierso op die forum, dis regtig great en ons help & support mekaar baie. Laat waai maar met die vrae.....

Link to comment
Share on other sites

Hi And welcome Charmaine!

Ek hoop julle aansoek proses gaan voor die wind. Ek is van Brisbane en woon al 2,5 jaar hier. Brisbane is 'n pragtige stad wat gebou is in 'n paar kronkels van die Brisbane rivier - dit word "the river city" genoem omdat die rivier so 'n integrale deel daarvan vorm. Dis die 3de grootste stad in Australie. Gelee in Suid-Oos Queensland en in die middel van die Gold coast (+- 60 - 80 km suid en die 6de grootste stad in Australie) en die Sunshine coast na die noorde (omtrent 70 - 80 km). Die weer is baie gematig en een van die stede met die meeste sonskyn dae in Australie. Die hele Suid Oos QLD is 'n gewilde bestemming vir "migrasie" van die suidelike state - mense wat wil kom "aftree" of net 'n meer rustige en bekostigbare lewe wil kom lei in 'n goeie en warm klimaat.

Publieke vervoer is goed, bekostigbaar en daar is meestal opsies in die tipe wat jy wil gebruik (taxi, bus, trein, ferry). Daar is baie baie Sa'ners hier en een van die meer gewilde bestemmings vir immigrasie (binnelands en buitelands). Hoop dit help as 'n oorsig, vra maar gerus meer spesifieke goed en ek sal my bes doen!

Lekkerbly

Brissie BUG

Edited by chatterbug
Link to comment
Share on other sites

Howsit girl!

Bly jy het toe besluit om in te loer :ilikeit:

As jy enige vrae het, moet jy vra en jy sal "bombard" word met antwoorde, want die klomp hier help al te graag. :ilikeit:

Laat weet my as julle iets hoor oor julle sponsorship. Hoop jy hoor sommer gou iets.

Net jammer jy gaan so ver van my af wees jong. Ons gaan nou regtig aan opposite sides van Oz wees :thumbdown: maar daar is darem vakansies ook nê. Wie weet dalk sien ons mekaar weer. ;)

Nou ja good luck met julle ap. Wag in spanning om van jou te hoor

Liefde vir jou ma. :wub:

Lindy-Lee

;)

Link to comment
Share on other sites

Hi Charmaine :(

Welkom by die forum :whome:

Glad to see someone heading Brisbane way! :D We stay about 40kms outside Brisbane in Jimboomba and have been here for a year and four months and love it so far.

As far as weather is concerned, it is a lot like Durban, lovely weather but it gets very humid between November and February but it's bearable. Most houses have airconditioning. Winter is lovely, no humidity and daytime temps of around 23 degrees.

Public transport is safe and reliable. I don't use it very often to be honest but a lot of people living closer to the city use it to commute. As for the city itself, a good site to look at is ourbrisbane.com to get an idea of the place, the different suburbs and amenities etc.

See you around on the forum!

Julie :)

Hi daar

thanks for the info.

charmaine

Hi Charmaine

Welkom van 'n mede Brakkie!!

Jou naam klink vir my so bekend, was jy daar in die hoërskool gewees? Ek het 1997 daar gematrikuleer.

Wel ons is deur my liefie se werk gesponsor en ons is in Cairns. Ons vlieg oor twee weke af Brisbane toe om te sien hoe dit daarso lyk, incase ons wil trek wanneer ons PR (permanente visa) deurkom.

In watse lyn is jou man?

Hoop jy geniet dit hierso op die forum, dis regtig great en ons help & support mekaar baie. Laat waai maar met die vrae.....

Hi daar

Ons bly nou maar eers 5 jaar in Brackenfell. Ek het in 1989 matriek geskry. Was daai tyd in Tygerberg Hoer Handel skool.

My man is gekwalifiseer as n elektriese passer (electrical fitter/millwright), maar hy kan enige ding doen. Op die oomblik is hy werkloos, sukkel al 3 maande om werk te kry. Hy kan werk kry, maar dan wil hulle hom (appy pay) betaal en hy is al lankal gekwalifiseerd. Op die oomblik werk hy van die huis of, bou diewering en sulke goed.

Die forum is GREAT, net jammer ek het nou eers van julle uitgevind :blush:

Dankie aan almal van julle met die hulp so ver, glo my ek gaan nog baie vrae vir julle vra

Charmaine

Link to comment
Share on other sites

Hi Charmaine,

Sterkte met die proses. Dis darem erg frustrerend as mens gekwalifiseerd is, en nie kan werk kry nie, veral vir 'n man. Dit verstom my nog steeds hier in Australië, as ek daagliks in die strate advertensies sien vir poste. In omtrent elke winkel is daar 'n bord wat adverteer vir werk. Hoop julle goed kom gou deur.

Groetnis,

Dreamy

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...