Jump to content

Next sokkiejol - 17 Nov 6pm


Annette

Recommended Posts

Dieselfde formaat as die vorige een:

Familie kaartjies $10

Bring een bord sout en een bord soetgoed.

Daar is 'n kroeg waar drank en koeldrank gekoop kan word. Omdat die sal gelisensieer is, kan ons ongelukkig nie ons eie drank bring nie.

Die tema is Boer / Ossewa en daar is pryse te wen vir die beste kostuum (ons trek nooit aan nie, so dis nie verpligtend nie)

Dit was baie lekker laaskeer. Ek sal dit aanbeveel as 'n lekker sosiale aandjie. :)

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...