Annette Posted May 14, 2007 Report Share Posted May 14, 2007 Iemand het vir my 'n epos aangestuur oor 'n sokkie wat gereel word by die Grange Seilklub op Saterdag die 2de Junie. Dis in Seaview Road. Dit kos $10 per gesin en elke gesin bring twee borde eetgoed - een soet en een sout. RSVP per Epos :PM my en ek kan vir julle die epos adres gee, anders kry die arme vrou dalk te veel SPAM en dan's dit my skuld! Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.