Jump to content

ZA Sokkie / Braai in sydney?


Massyn

Recommended Posts

So wie sal belang stel om dalk by 'n plek soos Fagan Park bymekaar te kom een Saterdag vir 'n lekker braai? Het iemand dalk al daaraan gedink om 'n lekker dans / sokkie te reel? Dalk 'n sokkie en ons braai. Dit sal lekker wees om van julle so te ontmoet.

Kom ons gesels bietjie oor die idee.. Wat dink julle?

Groetnis..

Phil

Link to comment
Share on other sites

Great idea!!!!

Sal sommer afvlieg om van die mense te kan ontmoet!!! Sal lekker wees om die "persone agter die rekenaarskerms" te ontmoet!!

Rialet

Link to comment
Share on other sites

Ek gaan saam, ek sit voor!!! :ilikeit::ilikeit::P Briljante idee!!

Link to comment
Share on other sites

I'm in! Have my folks with me for the next 6 weeks, so won't be able to attend anything now but keen for regular get togethers...

Link to comment
Share on other sites

Yip, we'll definitely be interested in meeting up with other SAffers!! We've been without friends and a social life for too long. I miss having a support system!

Neither of us can 'sokkie', but what the hell, we'll join in with whatever goes, even if it's just the braaing!

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Would love to meet up and have a braai. Sounds like SASydneysiderand I will be doing the yakking and braaiing and I sure don't know about the sokkie.

Would love to create some friendships and meet other people. Another nice place is Bobbin Head.

Let us know when and where.

Link to comment
Share on other sites

Ons is in, dan reel ek my Sydney naweek saam met dit!

Link to comment
Share on other sites

Would love to meet up and have a braai. Sounds like SASydneysiderand I will be doing the yakking and braaiing and I sure don't know about the sokkie.

We'll defnitely be doing the yakking and keep the glasses filled then nobody will worry about what the meat looks like when it comes out the other side!

Agree, Bobbin Head is a good venue for a big crowd.

Link to comment
Share on other sites

Sorry, can't make it. :ilikeit:

By the way, Dances (South African style) are fairly common in Auckland area, I guess around 6 or 7 per year, half of which is organised by the Afrikaans Club. Because we like dancing we do at least one a year. It is also interesting to note how many Kiwi kids tag along with the South African Boy or Girl friends. :)

Link to comment
Share on other sites

Nou wie gaan dit reel?

Link to comment
Share on other sites

Ek dink Massyn het hier vir hom 'n perd opgesaal...... :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

  • 4 weeks later...

Hi almal, aag ek is nou so jaloers ek sien die afrikaanse klub gaan n spit en sokkie hou in QLD :D Hoe wens ek nou dit was nie so ver nie :sleep1:

Dit het my nou laat dink :) .... Hoekom reel ons nie ook so iets in Sydney nie, ons is ook mos n hele klomp wat hier in Sydney is. Dink julle nie dit sal pret wees nie?? :D

Kom ons gooi n klomp idees rond en kyk waarmee ons kan opkom. Ek het gedink n sokkie en braai sal idiaal wees maar dan sal ons n tipe van n saal nodig he vir die dansery enige voorstelle?? Ek sal ook solank begin kyk vir "venus" maar as enigeiemand n idee het noem dit gerus hier. Ek het ook gedink iets soos n bring en braai, elke ou bring sy eie vleisegeit en drankie, so hou mens darm die kostes tot n minimum en almal is gelukkig met hulle eie vleise. Miskien kan die ladies elkeen n bak slaai maak afhangende van hoeveel mense gaan anders hop ons dalk soos hasies rond die volgende dag van te veel slaai ;)

Enige voorstelle is welkom, kom ons gooi almal ons 2sente in en kyk waarmee ons kan opkom vir n lekker Suid Afrikaanse aandjie uit wat se julle??

Link to comment
Share on other sites

Dit klink bakgat.. Ek is daar! Ons het 'n paar weke terug 'n soort gelyke post gemaak, en dit lyk regtig of daar behoefte is aan 'n lekker sokkie en braai.... Ek sal die braaier operate!!

Ek sal se, kom ons reel iets... Soek 'n plek, kies 'n datum, en doen dit!

Vir braai en park geriewe, kan mens altyd na 'n plek soos Fagan park toe gaan, en 'n canopy vir die dag huur. Dis gewoonlik so $70. Daar is nou nie sokkie geriewe nie, maar groot grasperke waar die kinders kan speel, en braai geriewe. Vir 'n sokkie kort jy 'n lekker saal... Die Kellyville saal kos omtrent $400 vir so 6 ure se gebruik (ek raai nou erg).

As iemand toegang tot 'n saal het vir 'n sokkie, soveel beter... Gooi die idees!!!

Link to comment
Share on other sites

Ek dink Massyn het hier vir hom 'n perd opgesaal...... :)

O jinne - hier kom 'n ding..... :hug:

Kan iemand hulle hand opsteek vir 'n plek? Obviously wil ons nie te veel geld spandeer nie, indien enige. Waar kan ons so 'n ding hou? As ons 'n plek het, kan ons 'n datum vas maak, en dan al die nodige reelings tref om dit. Ek dink dit kan werk as ons almal saam werk, as elkeen net 'n klein deeltjie doen, sal die hele ding bak werk.

Ek kan nie dans om my lewe te red nie, maar ek kan die vuur reel, en die vleis roer! So enige iemand wat kan help, laat weet gerus

  • DJ
  • Braaiers (die masjien en die operator!)
  • Plek (skool saal of iets?)
  • Kaartjie verkope (afhangende van of 'n saal gehuur moet word, vleis gekoop moet word, of maak ons 'n bring en braai??)

Kom mense! Gooi idees, dat ons hierdie ding kan doen!

Groetnis!

(Al hierdie gepraat oor braai maak my nou honger!!)

Link to comment
Share on other sites

Wat van die Dural Memorial Hall? Dit word vir allerhande goed uitverhuur - onder andere die Sydney Afrikaanse kerk - en soos wat ek verstaan kos dit nie eers baie nie. Daar is 'n kombuis aan die saal met 'n groot area waar mens onderdak die kosgoed ens, kan hou. Daar is ook 'n waenhuis vol stoele. Al probleem sal dalk met braaiplek wees - die grasperkie voor die saal is maar klein. Daar is 'n groot parkeer area aan die agterkant van die saal wat mens ook kan gebruik. Nog 'n probleem is dan speelplek vir die kinders..... Dalk toe nou nie so 'n goeie idee nie. Of, ons kan dit net 'n sokkie en worsbraai maak en dan na ete vir die kinders op die gras buite 'n springkasteel of iets hê? Of ons kan die springkasteel op die verhoog sit.....

Dit is my 2 sent.... :) , jammer ek is nie meer "oorspronlik" nie....

Waar ookal, en hoe ookal, ons is daar!!! :hug:

Link to comment
Share on other sites

Here's my contribution .....

I've briefly looked at these halls on the Internet. This is what I found in the Baulkam Hills Shire http://www.baulkhamhills.nsw.gov.au/commun.../venuelist.aspx and this is in the Hornsby Shire http://www.hornsby.nsw.gov.au/servicesfaci...avigationID=604.

I'll email them tomorrow evening to find out what the cost of hiring would be.

Cheers

SAS

Link to comment
Share on other sites

The halls in the Baulkham Hills area are around $200 for a hall that can take 100 people (eg Dural Memorial Hall). See this link for prices http://www.baulkhamhills.nsw.gov.au/commun...hirecharge.aspx .

To obtain prices for the halls in the Hornsby Shire (no email addresses available), I need to phone a different person for each hall, which I have not done. I assume the prices are probably much the same as the prices from the Baulkham Hills Shire.

If we are unable to acquire a hall for less than these amounts, I can find out more details.

Cheers

SAS

Link to comment
Share on other sites

Don't really have much of a clue what anyones talking about but from what I understand here is my 2 cents worth.

I think you should have it at a place that doesn't cost anything this way it doesn't matter if 10 times more people arrive, and also it will encourage people to do it on a more regular basis without costing the earth.

I know Riekie has been to Fagan Park and I have heard that is great and you can just do a bring and braai and a few footballs and a cricket bat. Otherwise Bobbin Head costs about $11 a car unless you have a parks pass (definately worth its $65 a year). Also there is an amazing park with kids cycle track, BBQ's etc at Bay View, doesn't cost a penny.

Link to comment
Share on other sites

Hierdie is n park naby Kellyville http://www.nationalparks.nsw.gov.au/parks....y=N0632&Type=Xo

You can have a picnic or barbecue and enjoy a bushwalk. The park contains cycling, walking and rollerblading tracks, as well as adventure play equipment for toddlers and teenages.

Dit lyk nie of mens die park hoef te "huur" nie tensy jy die paviljoene wil gebruik. Ek dink ook nie daar is n saal nie, so ek dink nie n dans sal moontlik wees hier nie maar daar is baie te doen vir die kiddies.

Massyn, hoe gaan mens nou besluit op n venue?Dink jy iemand moet dalk een naweek bietjie die plekkies gaan koekkeloer en dan terug report op wat die mees gepas gaan wees vir n braai en sokkie of net n braai, hoe dink jy/julle?

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Ek stel voor dat ons dalk afskop met net 'n braai in 'n park iewers en dan kan ons DAAR besluit wat die algemene gevoel is oor 'n sokkie.... net om die ding aan die gang te kry. Wat dink julle?

My voorstel vir 'n park: Fagan Park is groot en pragtig en daar is meer as genoeg fietsrypaadjies en speelplek vir die kinders, 'n dam met eende ens ens. Lane Cove is ook lekker, maar mens sukkel om 'n "spot" te kry as jy nie baie vroeg al daar is nie. Selfs die Crestwood Reserve is baie mooi, met speelparkies vir die kleiner kinders en hope fietsrypaadjies.

Watter datums sal meeste mense pas? En watter dae? (Saterdag of Sondag, oggend of middag.....) Dit is nou winter en ons moet dit net in ag hou as ons 'n datum kies - hoe langer ons wag, hoe kouer... :(

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...