Jump to content

Robbie Wessels in Perth - 16 November @ 7pm


Almost Aussie

Recommended Posts

When: Friday November 16, 2012 @ 7:00 pm - 10:00 pm

Where: Vasto Function Centre, Vasto Pl, Balcatta

Cost : See web link

Contact : westernaus@afrikaans.org.au

Bookings: http://www.trybookin....aspx?eid=32566

Edited by Almost Aussie
Link to comment
Share on other sites

I'm going to his Brisbane concert. Google him Emile :) Afrikaans singer with a very funny sense of humour (ofcourse not everyone will agree)

Link to comment
Share on other sites

Knyp twee balle vas tussen jou bene

met jou hande en jou knee op die stene

trek af jou broek en brul

as jy wil

solank jy net leeuloop...

Link to comment
Share on other sites

whose robbie wessels

Emile,

Smaak my jy sou goed gedoen het in Lance Armstrong se span. Dit sou jou die geleentheid gegee het om al jou Suid Afrikaanse bloed te vervang met iets anders.. blou bloed miskien? Ons laaik jou anyway al "denounce" jy jou "wortels" so gereeld. Ons moet gaan koffie drink sodat ek die regte Emile kan ontmoet. LOL.

Link to comment
Share on other sites

whose robbie wessels

Emile,

Smaak my jy sou goed gedoen het in Lance Armstrong se span. Dit sou jou die geleentheid gegee het om al jou Suid Afrikaanse bloed te vervang met iets anders.. blou bloed miskien? Ons laaik jou anyway al "denounce" jy jou "wortels" so gereeld. Ons moet gaan koffie drink sodat ek die regte Emile kan ontmoet. LOL.

Link to comment
Share on other sites

Emile,

Smaak my jy sou goed gedoen het in Lance Armstrong se span. Dit sou jou die geleentheid gegee het om al jou Suid Afrikaanse bloed te vervang met iets anders.. blou bloed miskien? Ons laaik jou anyway al "denounce" jy jou "wortels" so gereeld. Ons moet gaan koffie drink sodat ek die regte Emile kan ontmoet. LOL.

so se vir my my vriend SAossie - is hierdie vir jou afrikaanse kultuur - waarmee jy jou wil laat identifiseer - vertaal dit in engels en se dan vir die wereld hierdie is 'ek' as afrikaner en waarvoor ek staan?

Knyp twee balle vas tussen jou bene

met jou hande en jou knee op die stene

trek af jou broek en brul

as jy wil

solank jy net leeuloop..

hold two balls between my legs

with your hands and your knees on the stones

take off your trousers and roar

if you want

as long as you 'lion walk'

(baie diep ne)

Dis vir my pretty 'common' en ek kan nie daarmee identifiseer nie - hierdie is my version van afrikaanse kultuur (miskien is ek net n te diep seun vir die average afrikaner):

dis die musiek wat ek toe ek in die koue londen gesit het tussen al die engelse en miljoene uit ander volke, ver van my vaderland af, my met hoendervleis en trane in my oe laat besef het - ja dis wat dit beteken om 'afrikaner' te wees - en dis confirm toe ek in amsterdam se strate geloop het in my regte 'land van my voorvaders' - vrede gemaak met waar ek vandaan kom

eks hollands, eks afrikaner, eks internasionaal - dit alles het my gevorm vir wie ek vandag is

e

Edited by Emille
  • Like 1
Link to comment
Share on other sites

Kom kyk dan hoeveel Saffers van hierdie "common" musiek hou. Duidelik ken jy nie Robbie Wessels se musiek nie of miskien probeer jy net ontken jy't ooit van hom gehoor. Ek's mal oor die humor wat Afrikaanse bring, veral mense soos Robbie. Maar dit blyk dat jy eerder verdriet en die geskiendenis nastreef in Afrikaanse musiek. Wel ek't vir jou goeie nuus, Robbie is jou man daarvoor ook!

Terloops, ons probeer Afrikaanse kunstenaars ondersteun as hulle in Oz toer en daarom die advertensie. Daar's ander forums vir persoonlike opinies oor kunstenaars en lewens verhale in Europese strate.

Link to comment
Share on other sites

Ek glo nie SA Aus het bedoel Robbie Wessels as sulks is ons kultuur nie, ek sal net nie daai geld betaal om hom spesiaal te gaan

sien 'leeuloop' nie maak nie saak of dit in Perth of Parys is nie. Maybe wel vir "Waar le jy vanaand" :ilikeit:

Hierdie, gee MY die goosebumps. Ja, dis nou wel nie Hollands of Carike Keusenkamp nie, sy sing nie van Brandewyn, Tassenberg, pooitjiekos, Stellenbosch of Namakwaland nie!!!

Nou los my Francois Henning uit ne, hy is nie gay nie :D

Link to comment
Share on other sites

Emile,

Wakker word gif appeltjie! Laat ek dit sommer self duidelik stel wat ek bedoel.. Dit het niks met Robbie as sulks uit te waai nie. Die leeuloop verteenwoordig ook nie my uitkyk op die lewe nie , maar ek geniet dit vir wat dit is - lekker tong in die kies afrikaanse humor.Ek respekteer jou keuses , uitkyk en ervaring van wat die samestelling van die moderne afrikaner behoort te wees. Jy het goeie opinies , standpunte en raad , maar elke nou en dan mik jy so skewe klap na enige iets suid afrikaans wat skyn benede jou minimum stimulasie vlakke te wees. DIT is wat so teen teen my grein in loop en onnodig is. Dis uit pas met jou skynbare hoe vlakke van kulturele volwassenheid en gevorderde opvoeding. Soos die engelse se , live and let live.

Edited by SA Aussie
Link to comment
Share on other sites

sa aussie

so ek het lyk my my kop nou in n muurnes gedruk.

ek het 'tong in die kies' gese 'wies robbie williams/wessels' - want ek weet nie - obviously weet al die afrikaners oorsee wie hy is - al luister hulle al 4 jaar nie na afrikaanse radio nie (so ek is obviously oningelig)

en toe reageer jy redelik aggressief - of miskien nie, dit klink vir my so - sien jou post hierbo wat ek quote (jy het obviously reageer nie oor my 'wies robbie williams/wessels' nie maar op opgeboude frustrasie met my oor my posts van die verlede - eks bly jy kon dit nou uit jou sisteem kry)

wat jy moet besef is dat afrikaners is nie almal dieselfde nie - ek hou nie van rugby nie, en hou nie van bier nie en ek is n slegte vleisbraaier - en ek weet nie wie robbie williams/wessels is nie - so maak dit my minder van n afrikaner

soos jy kan sien is ek nou wakker en het jou volle aandag. hierdie mag vir jou nuus wees, maar ek dink nie eks beter as enige iemand anders nie - dis obviously wat jy dink en dink en dis fine so. ek probeer altyd om net so eerlik as moontlik te antwoord - en ja mense gaan nie altyd hou van wat ek se nie, maar dis my opinie - gooi al die opinies in n pot en jy kry die waarheid want almal het n stukkie waarheid beet. jammer as ek deur my vorige posts jou beledig het - ek wil nie enige iemand beledig nie eks jammer, maar kan ek vir jou ook vra om ook nie aannames te maak nie

Edited by Emille
Link to comment
Share on other sites

Emile jy kan dit maar Youtube maar dis nogal rof en my vriende kannie glo ek hou van dit en sommer Ge Korsten ook (hehe).

Hulle groot treffer is 'I fink you freaky' maar ek waarsku jou. Dis anders ;) ek dink dis eintlik net te anders vir die meeste Suid-Afrikaners, maar hulle is ongeweldig groot in Europa.

http://www.nytimes.com/2012/01/29/magazine/die-antwoord.html?_r=0

By the way, verskoon my geskrewe Afrikaans. Ek hou my Afrikaans op datum om na Yo-landi Vi$$er se Zef Side lyrics te luister :) (not really)

Edited by Bronwyn&Co
Link to comment
Share on other sites

almost aussie jammer dat ons jou post ge-gatecrash het

dis kakkerig om oorsee te sit ver van jou familie en vriende af - en ek ondersteun enige event wat die mense wat daai move gemaak het hierheen se lewe beter maak

Link to comment
Share on other sites

Emile jy kan dit maar Youtube maar dis nogal rof en my vriende kannie glo ek hou van dit en sommer Ge Korsten ook (hehe).

Hulle groot treffer is 'I fink you freaky' maar ek waarsku jou. Dis anders ;) ek dink dis eintlik net te anders vir die meeste Suid-Afrikaners, maar hulle is ongeweldig groot in Europa.

http://www.nytimes.c...woord.html?_r=0

By the way, verskoon my geskrewe Afrikaans. Ek hou my Afrikaans op datum om na Yo-landi Vi$$er se Zef Side lyrics te luister :) (not really)

hulle lyk na my tipe mense :ilikeit: - wanneer kom hulle perth toe!!!!!!!!!!!

lyk of hulle te veel ondertrouery toegelaat het in pretoria wes (of is dit nou parow)

miskien moet ek tot die oggend wag want hulle maak my bang :whome:

Edited by Emille
Link to comment
Share on other sites

Ja! Heeltemal original en dis waarvan ek hou. Jack Parow is ook interessant, as jy nog nie sy musiek gehoor het nie.

Maar nou ja! Ekskuus vir die hijack Almostaussie! Ek gaan beslis vir Robbie kyk, als is geboek :)

Edited by Bronwyn&Co
Link to comment
Share on other sites

Geen probleem Emile. Dit mag jou dalk verbaas , maar ek dink ons het wel ooreekomste.. Ek hou ook nie van bier nie , braai net vleis as dit moet , maar ek hou BAIE van rugby veral die blou bulle - moet nie nie vra wie is die blou bulle nie! LOL. EN om als te kroon is my seun se naam ook Emile!! So daar het jy dit!

Link to comment
Share on other sites

Geen probleem Emile. Dit mag jou dalk verbaas , maar ek dink ons het wel ooreekomste.. Ek hou ook nie van bier nie , braai net vleis as dit moet , maar ek hou BAIE van rugby veral die blou bulle - moet nie nie vra wie is die blou bulle nie! LOL. EN om als te kroon is my seun se naam ook Emile!! So daar het jy dit!

so is ons nou weer 'vriende'?

jou seun het n baie cool naam...

wie is die bloubulle? (LOL)

Edited by Emille
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...