Jump to content
  • 0

Emoticons


Lynnie

Question

Hallo,

Baie dankie vir die nuwe forum look - lyk cool :D

Net 'n versoek asb - is dit dalk moontlik om die emoticons bietjie meer toeganklik te maak? Dit voel nou langpad om by almal uit te kom.... :blush-anim-cl:

Thanks :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

4 answers to this question

Recommended Posts

Ek dink nie die forum admin kan iets daaraan doen nie. Dis deel van IPBoard. Miskien verander hulle dit weer in die volgende update!

Link to comment
Share on other sites

Loutjie is reg. Dis hoe kom die software .

Link to comment
Share on other sites

Ek dink nie die forum admin kan iets daaraan doen nie. Dis deel van IPBoard. Miskien verander hulle dit weer in die volgende update!

WATSE Board???? :unsure::blink: Ek is 'n tegnologiese agtergeblewene... :blush-anim-cl:

Thanks in elk geval

Link to comment
Share on other sites

Loutjie, toemaar ek ook - moenie daaroor jou kop breek nie, solank die boffins soos Jordy & Hendie weet wat aangaan en alles werk, is ek in happy land!

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...