Jump to content

Afrikaanse Speel Maats In Sydney


rozellem

Recommended Posts

Hi Mense,

Ek het gewonder of daar enige Afrikaanse kleuters is in Sydney wat ek en my seuntjie (18maande) kan ontmoet vir n speel. Hy het baie maatjies van oor die hele wereld, maar ons Afrikaanse vriende/kennise het meestal geen kinders of het ouer kinders. Ons bly in die Inner West, wat nie n gewilde opsie is vir RSAners is nie, so ons is bereid om verder te ry. Laat my weet of PM my as iemand van iets hoor. Dankie.

Link to comment
Share on other sites

Hi Rozellem,

Ongelukkig nog in S.A maar ek gn dit in gedagte hou vir as ons gaan (mik vir Sydney of Melbourne).

My seuntjie is nou 20 maande en behalwe vir die kinders wat speel klink jy soos iemand om as vriendin te wil hê :)

Hoop jy kry speelmaatjies vir jou seuntjie!!

A

Link to comment
Share on other sites

  • 4 months later...

Ek weet daar was op 'n stadium 'n speelgroepie vir Saffer Mammas met kindertjies hier in die Hills, maar weet nie of dit nog bestaan nie. Dit was ook nie net Afrikaans nie, sover ek kan onthou, maar daar hoort beslis Afrikaanse kindertjies ook te wees. Ek sal bietjie probeer uitvind of dit nog bestaan en kontak informasie probeer kry.

Edit: Info gekry! Hoop dit is nog van toepassing! thumbup.gifhttp://pa-in.facebook.com/topic.php?uid=2437675640&topic=7827&post=74032 - lees Laura-Michelle Hall se post - sy het die info oor die groepies en "links" na die info.

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...