Jump to content
Sign in to follow this  
Karl Wrogemann

Jaarlikse Bazaar 7 November

Recommended Posts

Karl Wrogemann

Hallo daar,

Is julle lus vir Boere wors rolle, Droee wors, Vetkoek, Pannekoek, Beskuit, Melktert, Koeksisters en tuisgemnaakte hamburger patties vir 'n hamburger?

Kom kuier vir ons Saterdag die 7de November vir ons Jaarlikse Bazaar van 10 uur tot 3 uur!!

Daar gaan lekker geeet, gekuier en gesels word. Daar sal ook 'n paar ander interesante tafels wees, selfs Afrikaanse boeke, tydskrifte, cd's ens. en nog vele ander interesante dinge om die dag te geniet. Lekker koffie en koek, kerrie en rys, craft, speletjies vir die kinders en nog baie meer.

Waar Campbelltown Christian Reformed Church - 55 Hill Street, Campbelltown.

Stuur asseblief die inligting aan vir jul vriende en kom geniet die dag saam met ons.

Groete

Karl.

0437836567 :D

Share this post

Link to post
Share on other sites
MannyT

0437836567 ;)

Hi Karl

Very enjoyable morning.Thank/dankie.

Loved the pan cakes and the "vet koek". Polished off the "melk tert" by Sunday afternoon :ilikeit::ilikeit::ilikeit:

Share this post

Link to post
Share on other sites
Karl Wrogemann

BAIE DANKIE!!! ;)

ek wil net vir almal baie dankie se wat kom oe wys en kom proe het.

Dit was 'n baie lekker dag, ongelukkig bietjie warm en soos gewoontlik nie genoeg koeksisters, droeewors, melkterte ens. nie, Jammer vir almal wat uitgemis het.

Ons dink daar aan om weer so iets te maak die eerste helfte van volgende jaar maar hierdie keer wil ons dit op bestelling maak met 'n paar ekstra's vir die dag. Laat weet of julle sal belangstel in so iets en wat soek julle - (koeksistes, melkterte, beskuit, droeewors, vetkoeke, pannekoek ens?)

Groete en ek hoop almal se verkoeling stelsels werk goed

Karl

Share this post

Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

Sign in to follow this  

×
×
  • Create New...