Jump to content

13 Mei Ielts


Recommended Posts

Ons ielts is nou geboek vir die 13de Mei, nou is dit nog net Meds en die Aus. en SA police clearance dan kan ons, ons aansoek weg stuur kan nie wag nie. Maar ek moet se ek is so bietjie bang vir die Ielts het al gehoor mense se dit is moeilik <_< Ek hoop nie ons het ook so n kwaai tannie nie, ons gaan by die Mackwarry Uni skryf, blykbaar die enigste plek wat nog plek gehad het. :D Hou maar duime vas. :D

Edited by zana
Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Sterkte Zana - laat weet hoe dit gegaan het. Na die tyd kan jy altyd bietjie na die Maquarie Winkelsentrum gaan en in Borders jou stresvlakke gaan afwerk........ (Ek VREK oor Borders - kanse is goed jy sal my op 'n sondagmiddag daar raakloop....... :) )

Link to comment
Share on other sites

Zana die IELTS wat ons geskryf het was soortgelyk aan St 7 engelse eksamen. Moenie jou daaroor bekommer nie!!!

Edited by Michelle
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...