Jump to content

We got the VISA!!!!!


Dedrei

Recommended Posts

Ons is nou so bly, gou kom kyk by die internet kafee en toe sien ons ons goeters is approve 24/2/2006.

Medicals was ontvang 21/2/2006 so dis nogal vinnig! My mond is nou so seer, maar ek is so happy. Was gou donderdag in om al 4 my verstand tande te laat uitsny, al kan ek nie smile is my hartjie baie bly!! :wub::o:P:P:P:D:D:D

So hang in there everyone, your time will come!!

Chipmunk bekkie van die kaap :wacko:

Link to comment
Share on other sites

Absoluut fantastiese nuus!!!! (Is jou mond darem OK genoeg om 'n bottel sjampanje uit te drink??......) Ons is saam met jou bly!!

Link to comment
Share on other sites

:wub: Hello Dedrei

Baie geluk , so ons is binnekort sterker verteenwoordig in Queensland :wacko: Die bubbly kan somer dien as 'n pyn verdower.

Link to comment
Share on other sites

Was gou donderdag in om al 4 my verstand tande te laat uitsny, al kan ek nie smile is my hartjie baie bly!!
Baie geluk Dedrei! Elke stappie is 'n mylpaal wat mens kan afhandel en wegpak. Ek weet presies hoe jy voel - ons het die afgelope week ook 'n chipmunkie in die huis: my jongste meisiekind het ook haar vier laat uithaal laasweek. Arme ding was so geworried dat haar wange so gaan bly staan! Is mos nou op daai ouderdom waar looks alles is, het selfs 'n paar dae by die huis gebly omdat sy "nie so by die skool gesien kan word nie".

In elk geval baie geluk en voorspoed vir die volgende fase!

Link to comment
Share on other sites

Hi Dedrei,

That's absolutely fantastic news!! Congratulations and hang in there for the next few months......all the stress will be worth it :wacko:

Link to comment
Share on other sites

Baie Geluk Dedrei!

Jislaaik- Wanneer dink julle om in Cairns te wees?

Link to comment
Share on other sites

Congrats Dedrei,

It's major step in the process. Good luck. It's also a huge relief knowing that one is formally accepted.

I had boerewors the same night when I had my Wisdom teeth removed, simply to prove a point. It was a bad move though. :wacko:

Link to comment
Share on other sites

Hi Dedrei,

Baie baie geluk! Kan nie glo dit het so vinnig gegaan nie. Nou kan julle maar bedank en dinge finaal begin reel. Ek sal hierdie week my bes probeer om te gaan inloer by Kookaburra om te kyk hoe dit daar lyk. Ek sal jou laat weet sodra ek daar was.

Baie sterkte en geniet die opgewondenheid!

Groete Pippa!

PS. Ek hoop jou mond voel gou beter!

Link to comment
Share on other sites

Dankie almal, ja ek kon nie eers bietjie champers gedrink het om te celebrate nie, maar nou ja. Het vir manlief gesê sodra die mond reg is moet ons dit ordentlik celebrate.

Ek hoop net die pyn gaan een of ander tyd weg, want hel dis regtig hel!

Ons gaan die naweek bietjie Strandfontein toe saam met my skoonsus en ons beste pelle. Dis op die weskus so 3 ure uit kaapstad uit.

Ek sien die brief van Immi het ook nou oor die email gekom. Hoe maak ons nou om die visa in ons passpoort te kry, waarna toe stuur ons dit?

Ons behoort seker April maand een of ander tyd te vlieg, moet nog die huis ook verkoop in die mean time.

Link to comment
Share on other sites

Hi DEDREI

I TOOK OUR PASSPORTS PLUS THE LETTER TO THE COURIERS , I SPEAK UNDER CORRECTION BUT I THINK IT WAS TNT.THEY ARE SITUATED OPPOSITE THE MAITLAND CEMETRY .THERE IS AN INDUSTRIAL AREA OPPOSITE WHERE THE LIBERTAS HOSPITAL USE TO BE , EVEN BETTER NEXT TO WINFIELD BASE ON THE VOORTREKKER ROAD.

lOOK THEM UP AND THEY WILL GIVE YOU THEIR ACCOUNT TO PAY THE MONEY INTO AND AFTER YOU BRING PROOF BACK THEY WILL SEND IT AWAY. I TOOK OURS THERE AND PICKED IT UP AGAIN WITHIN 1 WEEK CAUSE THEY WANTED TO CHARGE ME R300 TO PICK UP IN EPPING FROM GOODWOOD AND DROP OFF AGAIN

HOPE THIS HELPS :wacko:

Link to comment
Share on other sites

Dankie almal, ja ek kon nie eers bietjie champers gedrink het om te celebrate nie, maar nou ja. Het vir manlief gesê sodra die mond reg is moet ons dit ordentlik celebrate.

Ek hoop net die pyn gaan een of ander tyd weg, want hel dis regtig hel!

Ons gaan die naweek bietjie Strandfontein toe saam met my skoonsus en ons beste pelle. Dis op die weskus so 3 ure uit kaapstad uit.

Ek sien die brief van Immi het ook nou oor die email gekom. Hoe maak ons nou om die visa in ons passpoort te kry, waarna toe stuur ons dit?

Ons behoort seker April maand een of ander tyd te vlieg, moet nog die huis ook verkoop in die mean time.

Hi Dedrei,

Geluk met die visa! Ek hoop jy kry vinnig n koper vir presies jou prys!

Geniet die naweek weg. Weskus, wyn en seekos... yum

Es,

x <_<

Link to comment
Share on other sites

Hi Dedrei

Eerstens geluk met die kry van julle visa, dit moet seker 'n groot verligting wees. Ek weet dit gaan vir my 'n baie groot verligting wees as ons net die ding eers kan kry. Ons het ook aansoek gedoen vir 'n subclass 457 en ook op die internet aansoek gedoen. Wat ek jou graag wil vra is die volgende, ons moet nou more vir ons mediese ondersoeke gaan, wat was die adress waarheen julle die mediese moes stuur.

Sover ek dit het moet dit na die:

Local Clearance Unit

Department of Immigration and Multicultural and Indigenous Affairs

Level 6

26 Lee Street

Sydney

NSW

2000

Australia

toe gestuur word. Sal net graag wil weet of dit is waarheen julle sin ook gestuur is, wil tog nie he dit moet na die verkeerde plek to gaan nie.

Link to comment
Share on other sites

AS dit die adres is wat heel onder regs op een van die laaste bladsye is van jou mediese papiere, ja. Ons s'n moes ons soontoe gestuur het. Het jy die medical papiere geprint van die EVisa gedeelte. Dit moet jou en jou vrou/kinders se details klaar geprint hê daarop en die TRN nommer van julle aansoek.

Voorspoed, wat is julle tydlyn?

Link to comment
Share on other sites

Hi

Dankie, ja dit is die adress so ek sal seker maak die dokters stuur dit soontoe. My vrou het reeds 'n werk in Perth ek moet die eerste week van Mei hier uit, huis en alles is alreeds verkoop het net verblyf tot en met einde April so ek moet die visas voor einde April al he. Gelukkig het ons al lankal al die dokumente wat ons in Suid Afrika moes gekry het. Dit ook alreeds saam met die e-visa gestuur. Nou sien ek vadag hulle wil nog dokumente he maar niemand laat my wat hulle nog soek nie. Het toe vanoggend ons CO gemail so hopelik laat weet hulle my sodat ek dit vir hulle kan stuur.

Wat se dokumente moet julle alles vir hulle stuur ek het alreeds die volgende gestuur

Werks kontrak van my vrou met die Royal Perth Hospital

Vrou se IELTS uitslae

Nommination Data van my Vrou

Vrou se vertaalde graad

Paspoorte van almal

Cv van my Vrou

Unabridged Birth en Marriage vir almal

Werk verwysings vir my Vrou

Link to comment
Share on other sites

Ons het nie nodig gehad vir IELTS vir 457 visa of unabridge sertifikate nie. Basies al wat ons gestuur het is paspoort, trou sertifikaat, man se CV, my man se kwalifikasie papiere en dis dit.

Link to comment
Share on other sites

Hi

Dankie ek dink ek het heeltemal te veel inliging vir hulle gestuur maar eerder te veel as te min. Hoe lank het dit geneem van dat jy die aansoek ingesit het tot dat hulle jou laat weet het die visa is goed gekeur?

Link to comment
Share on other sites

02/02/2006 Visa aansoek gedoen op internet

10/2/2006 Gegaan vir medicals

16/02/2006 Medicals gecourier na Sydney

21/02/2006 Medicals aangeland in Sydney

24/02/2006 Visas goedgekeur

So as jou medicals eers by hulle aankom dan is dit nogal vinnig.

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...
Ons is nou so bly, gou kom kyk by die internet kafee en toe sien ons ons goeters is approve 24/2/2006.

Medicals was ontvang 21/2/2006 so dis nogal vinnig! My mond is nou so seer, maar ek is so happy. Was gou donderdag in om al 4 my verstand tande te laat uitsny, al kan ek nie smile is my hartjie baie bly!! :holy::o:D:D:D:D:D:D

So hang in there everyone, your time will come!!

Chipmunk bekkie van die kaap :blink:

Hi Deidre

Watter website kon jy sien of jou visa goedgekeur is. Ons wag nog vir visa 457 goedkeuring en wonder waar ons kan uitvind hoe ver in die proses dit al is. Ons het eers die medicals gedoen en toe aansoek gedoen (stupid van ons, maar het nie geweet dit werk eintlik anders om :oops: )

Link to comment
Share on other sites

Dis bietjie moeilik om dit te antwoord. Sien ons werk deur 'n agentskap en hulle gee ons elke keer 'n ander antwoord, maar dit klink asof dit eers die 10de gedoen is. Ons hoop om middel April in Sydney te wees. Is bietjie frustreerd met die agentskap :oops:

Link to comment
Share on other sites

Johan

Ek is nou so bietjie van die "topic" af, maar dalk help ek so bietjie..

Jy kan vir my 'n PM stuur en ek sal voorbeelde aanstuur...

Wat jou vrou se grade aanbetref: Jy kan by die polisiestasie (voor die kommesaris van ede) die dokumente vertaal. Ek het dit so gedoen en dis heeltemal geldig.

Wat werksondervinding aanbetref:

Hulle soek die jare diens - Haar huidige werkgewer moet se hoeveel ure sy gewerk het in 'n jaar, of sy voltyds aangestel was. Ek het maar dat hulle my kursustyd ook bygesit het, dit help wanneer hulle hier mens moet aanstel. vir elke 1996 ure wat mens moes werk, kry jy 1 jaar se kerf-voordeel in Oz. Al my vorige jare se ondervinding as EN het niks getel nie!

Groetnis

Madelein

Edited by Madelein
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...