Jump to content

Afrikaanse musiekkonserte


Annecke

Recommended Posts

Oi. Ek het so wyle terug op die forum geskryf dat ek Adelaide toe emmigreer op 30 Junie 2009 en dat ek Afrikaanse sielsmusiek skryf. Ek het 2 produksies voltooi hier in Suid Afrika met reuse sukses - Die een produksie is "Kaalvoetreis" - deur die siel van 'n vrou. Dit is 'n samevoeging van gedigte en se-goed tesame met my musiek.Hierdie produksie doen fantasties veral by dames oggend tee's en manne en vroue kampe. Die mans is ook mal oor die konsert omdat dit hulle help om hulle vroue beter te verstaan!

Die 2de produksie is "Labarint" ('n innerlike sielereis). Ek loods ook op die 23ste Junie 2009 in Centurion teater hierdie CD (Labarint). Ek het ook al die musiek en lirieke self geskryf. Dit is dan ook my laaste konsert in Suid Afrika. Ek sal baie graag in Australie wil kom optree as ons eers gearriveer het en wonder of daar iemand op die forum is wat hierdie tipe konsertjies koordineer itv "venues" ens. Ek het reeds met mense kontak gemaak wat klank doen - ek soek eintlik net iemand om te help met bemarking en 'n plek/plekke om op te tree? Ek is bereid om Perth, Brisbane, Sydney, Melbourne ens ook op te tree as daar genoeg belangstelling sou wees. Is daar dalk kerkgroepe wat sou belangstel? Sal bly wees om van iemand te hoor! ta. An

Link to comment
Share on other sites

Hi Annecke

Not sure if this will help but I read in the you magazine that the Idols judge, Dave, has emmigrated to Perth with the specific purpose of promoting SA music over there. He would have just gotten there this month, but might be worth trying to get hold of him

good Luck

Nes

Link to comment
Share on other sites

Dave van Idols is al klaar daar hy gaan glo afrikaanse musiek "premote"

Link to comment
Share on other sites

Dave van Idols is al klaar daar hy gaan glo afrikaanse musiek "premote"

Weet iemand hoe mens Dave in die hande kan kry?

An

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...