Jump to content

skilled independent 136


zana

Recommended Posts

Hi

Ons is tans besig om te besluit onder watse visa om aansoek te doen vir PR. Ek het op DIMIA se website iets gelees dat al die mense wat in die skilled independent 136 visa ingesluit is moet voldoen aan die "Visa Specific Requirements" en "Validity Requirements". Verstaan ek nou reg dat ek ook al die punte sal moet kry en ook my Skills laat moet assess?? En dat dit nie net die hoof applikant is wat dit moet laat doen nie?

Ek het nou al so baie gelees op dimia my kop draai eintlik en eks half meer deurmekaar as voor ek begin het :( Ons wil die PR aansoek self doen sodat ons nie verplig is om 2jaar vas te wees aan n plek of werkgewer nie.

As iemand bietjie advies het asb. ek sal dit vreeslik baie waardeer :)

Link to comment
Share on other sites

So ver ek weet, hoef net die hoof apllikant te voldoen aan die 120 punt vereiste. Jy kan wel ekstra punte werf as jou gade ook voldoen aan die 120 punt vereiste, maar dis nie verpligtend dat altwee daaraan moet voldoen nie.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...