Jump to content

Bazaar - Saterdag 1 November 10am to 3pm


Karl Wrogemann

Recommended Posts

Hallo daar,

Is julle lus vir Boere wors rolle, Droee wors, Vetkoek, Pannekoek, Beskuit, Melktert en dalk selfs 'n koeksister of 2?

Kom kuier vir ons Saterdag die 1ste November vir ons Jaarlikse Bazaar van 10 uur tot 3 uur!!

Daar gaan lekker geeet, gekuier en gesels word. Daar sal ook 'n paar ander interesante tafels wees, selfs Afrikaanse boeke en nog vele ander interesante dinge om die dag te geniet. Lekker koffie en koek, kerrie en rys, craft, speletjies vir die kinders en nog baie meer.

Waar Campbelltown Christian Reformed Church - 55 Hill Street, Campbelltown.

Stuur asseblief die inligting aan vir jul vriende en kom geniet die dag saam met ons.

Groete

Karl.

Link to comment
Share on other sites

  • 3 weeks later...

Baie dankie,

Wow, wat 'n dag, die weer was fantasties en die koeksisters, pannekoek, melkterte,vetkoek, fudge, droeewors en boerewors rolle het behoorlik verdwyn.

Ek wil net vir almal wat kom kuier het baie dankie se vir die ondersteuning en ek is baie jammer as daar iemand is wat ver gery het wat uitgemis het op van die lekkernye. Daar was selfs mense van Roxby Downs. Baie dankie vir almal wat emails aan vriende gestuur het en gehelp het om die dag so suksesvol te maak.

Dalk moet ons kyk en bestellings vat vir die volgende bazaar volgende jaar.

Nogmaals dankie en lekker week vir jul almal.

Groete

Karl

0437836567

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...