Jump to content

Melbourne to Sydney


Tyrone

Recommended Posts

Hello almal,

Dit lyk asof ons moontlik Sydney toe kan trek, nadat ons begin Sept in Melbourne aangekom het. Ons het regtig van Melbourne begin hou, en bly op die oomblik in Doncaster East, baie bome, stil en naby aan alles. Mense hier is vriendelik, hulpvaardig, ens. Die ander ding is natuurlik dat Melbourne nogal "chily" is in vergelyking met Pretoria Oos, maar "ducted heating" maak dit natuurlik baie meer hanteerbaar! :whome:

Het enigiemand van dieselfde area af vanaf Melbourne af Sydney toe getrek, en gevind dat dieselfde tipe akkommodasie beskikbaar is teen rofweg dieselfde prys? Ook, om langer werk toe te ry is nie 'n groot probleem nie. (Ek sal dan naby aan die lughawe werk, en my vrou aan die "North Shore" kant van die "Harbor Bridge")

Dankie vir enige terugvoer!!!

Groete,

Tyrone

Edited by Tyrone
Link to comment
Share on other sites

Hi Tyrone,

Ons sou jul nog graag wou ontmoet...MAAR

Die ander ding is natuurlik dat Melbourne nogal "chily" is in vergelyking met Pretoria Oos,

Ek weet waarvan jy praat... die koue en wind kan mens maar onder kry!

Sterkte met jul besluit, planne en dinge. Ek is seker Riekie en kie in Sydney sal kan help!

Groete, Pippa! X

Link to comment
Share on other sites

Hi Tyrone,

Ek het 'n liewe vriendin wat in Sydney bly en ek het onlangs met haar gekuier toe ek vir werk in Sydney was. Sy het iets genoem van waar die jong couples bly, maar dit klink soos apartment living... iets soos Mosman, maar ek is nie seker nie... Ek gaan vir jou uitvind en sal jou laat weet.

Bye, Pippa!

Link to comment
Share on other sites

Hey everyone,

So has nobody moved from Melbourne to Sydney? :lol: Is this because nobody wants to, or maybe because everone on the forum is too new to the country? Anyway, I thought I'd ask. I suppose we made it this far getting into the unknown Melbourne, now we could possibly get to repeat the process again. Yay! :blink:

Cheers guys!

Tyrone

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Hi Tyrone, Ek stel voor jully soek 'n plekkie naby Randwick, Coggee area, naby die lughawe en stad. Daar is 'n bus diens maar nie 'n trein nie. Naby Fox studios, fliek, exhirbitions centre, en strand. Lekker kuier plekkies, koffee shops en :boxing: winkels en hospital.

Link to comment
Share on other sites

Hi Tyrone

Ek het die teenoorgestelde gedoen - van Sydney na Melbourne getrek. EN, ek oorweeg nou weer om terug Sydney toe te trek...maar dit is net as ek 'n werk daar kan kry.

As ek die werk kry, gaan ek in Randwick werk, en het ook gedink aan Coogee en omgewing, maar dit is baie duur daar. Ek weet nie hoe dit gaan wees om in Randwick te bly nie - die "racecource" is daar en ek dink dit kan dalk 'n "besige" area wees. Ek ken glad nie daardie areas aan daai kant van die stad nie, want ek het op die North Shore gebly toe ek laas daar was. Sou graag eerder weer daar wou bly, maar dit gaan die trek na werk te lank maak.....

Die feit dat jou vrou op die "North Shore" gaan werk en jy naby die lughawe sal dit sin maak dat julle iewers in die middel bly. Die mooi areas om op die North Shore te bly is 'n entjie van die stad af, so dit gaan vir jou dalk te veel van 'n trek wees lughawe toe. Maar, as dit nie 'n probleem is nie, kan julle dalk kyk na Waverton, Wollstonecraft - ek dink dit is nogal boomagtig, maar ek dink tog mooier areas is verder Noord. Baie SA'ners bly in die Hills area wat ek ook hoor mooi is, maar weereens, dit gaan 'n trek vir jou wees werk toe.

Hopelik kan iemand anders goeie areas aanbeveel tussen die brug en lughawe - ek wil ook graag weet watter areas mooi is en goed sal wees om in te bly as mens in Randwick werk.

Sterkte met die trek....laat weet my waar julle opeindig...dalk kan ek bietjie raad by julle kry!! As ek terugtrek, sal dit seker eers in die nuwejaar wees.

Larraine

Link to comment
Share on other sites

'Melbourne to Sydney, So wat moet ek verwag met so 'n skuif' ... 'n upgrade!!! LOL!!! Sorry Melbournites, maar ekke LUUUUUUUVE Sydney!!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...