Jump to content

457VISA VORMS

STIENA

Recommended Posts

Ons is nuut in die ding, gaan oor met 457 VISA, kan iemand dalk vir my se watter vorms ons moet invul en voltooi en of ek dit van Internet kan aftrek en klaar voltooi voordat ons gaan aansoek doen vir die VISA, en moet ek en my man dit invul?

Dankie :(

Link to comment
Share on other sites

Hi

Gaan lees alles oor die 457 visa op die immigration website.

www.immi.gov.au

Jy sal ook al die vorms daar kry wat jy moet invul.

Link to comment
Share on other sites

Ons is nuut in die ding, gaan oor met 457 VISA, kan iemand dalk vir my se watter vorms ons moet invul en voltooi en of ek dit van Internet kan aftrek en klaar voltooi voordat ons gaan aansoek doen vir die VISA, en moet ek en my man dit invul?

Dankie :(

Hi Stiena,

Jy kan die 457 visa aansoek oor die internet doen en dit is baie maklik. Gaan en lees daar rond vir meer inligting. Ons het al die dokumente gescan en op op gelaai. Dit is regtig baie eenvoudig en die website verduidelik baie goed wat jy moet doen en hoe jy dit moet doen.

Edited by Willie en Liezl
Link to comment
Share on other sites

HI AS JY NIE WEET WAT DIE REGTE PROSEDURE IS WAT GEVOLG MOET WORD OP N VISA 457 NIE KAN JY ALTYD DIE PANEEL DR SKAKEL IN BLOEMFONTEIN EK WERK SELF VIR HOM SAL JOU KAN REG HELP ONTHOU MET N 457 HOEF NIE ALMAL VIR MEDIESE ONDERSOEKE TE KOM NIE TENSY JY N DR,VERPLEEGSTER, STUDENT OF ONDERWYSER IS NIE. GEWOONLIK GAAN DIE KINDERS WAT SKOOL GAAN VIR MEDIESE ONDERSOEKE EN DIE OUERS NET VIR X STRALE, EN AL DIE VORMS IS BY SPREEKKAMER BESKIKBAAR :)

Link to comment
Share on other sites

Hi

Ons gaan ook op 'n 457, maar het die volledige mediese ondersoeke laat doen sodat ons ook kan aansoek doen vir PR met dieselfde medies. As julle beplan om goe aansoek te doen vir die PR is dit dalk die moeite werd.

D

Link to comment
Share on other sites

  • 2 months later...

Jammer oor my vrae dalk dommerig klink, maar VFS het vir my gese dat ek nie hier kan aansoek doen vir 'n 457 VISA as my sponsor in Australia is nie en dat ek direk my en Ambasade moet praat.

Ek wil ook dan weet kan ek die aansoek begin en oplaai soveel as wat ek het want ons kort nog die IELTS uitslae sowel as die medicals en ook police clearances of moet ek als op een slag doen, sjoe help asb my senuwees is op.

Dankie almal

Sorry my Afrikaans is so not so lekker, but if I understand you correctly then let me say:

1. VFS has nothing whatsoever to do with 457 visa applications. They only get the visa label stuck in your passport for you once it has been granted.

2. Yes you can upload your application and submit those other documents later.

3. Presumably you understand that your Future Employer has submitted their application first to be a sponsor?

4. Have you read the www.immi.gov.au site for the 457 specifics?

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...