Jump to content

Info oor immigrasie en werk


Anton welgemoed

Recommended Posts

Hi Almal !

Ek en my vrou is in die proses om aansoek te doen vir werk/burgerskap in Australië. Ek sal graag raad wil hê oor die maklikste proses om te volg vir werk/immigrasie. Ons het familie in Sydney en sal indien moontlik in NSW wil werk. Ek is n departmentshoof (opvoedkundige leiding) by Laerskool Monumentpark en my vrou is n senior wetenskaplike by Krygkor . Ouderdomme is 42 en 41.Ons woon in Pretoria.

Dankie vir die forum

Anton Welgemoed.

Link to comment
Share on other sites

Hi dis weer ek.

Ek wil graag net meer detail gee oor my versoek vir inligting :

  1. 1. Is dit die moeite werd om sonder n agent aansoek te doen vir werk/immigrasie
  2. 2. Wat is die "going rate "van immigrasie agente in SA
  3. 3. Het iemand agente in Pretoria wat hulle kan aanbeveel.
    4. Wat is die typerk min of meer van die proses?
    Dankie

Link to comment
Share on other sites

Hi Anton,

Welkom by die forum! Ek is seker dat jy dit baie behulpsaam gaan vind. Ek is nie 'n ekspert nie, is self net in die proses om aansoek te doen (tans vir my skills assesment).

Die tipe visa gaan afhang van julle persoonlike situasie, baie mense kry 'n sponsor om vir hulle 'n werksvisa (457) te gee wat vir tot 4 jaar geldig is en doen dan aansoek vir PR (permanente verblyf).

Met of sonder 'n agent sal afhang van julle tipe visa en hoe eenvoudig of kompleks julle situasie is. Daar is verskeie threads oor hierdie onderwerp, ek stel voor dat jy 'n search doen daarvoor.

Sterkte!

Linda

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...