Jump to content

Sa passport for baby


Lindy-Lee

Recommended Posts

Kyk vandag is ek net so omgekrap soos die weer hier in Perth... :D:)

Ons moet vir Kiana op ons 457 visa kry...daarvoor het sy 'n paspoort nodig...wat 4 <_< maande gaan vat. Nou kry ons 'n brief wat sê dat hulle (DIMA) dit binne 28 dae soek om te kan aangaan met ons aansoek!!!

Weet enige van julle of ons 'n emergency passport kan gebruik vir dit of moet dit die gewone paspoort wees? En moet sy haar eie paspoort kry of kan ek haar net op myne sit?

ag mense ek dink nie julle verstaan hoeveel stront ons in die afgelope jaar al deur is nie!!! :cry: ek weet regtig nie hoeveel ek nog sal kan vat nie.

But we can't give up...this is a fight for our lives ....to beable to stay here permanently.

Om 'n BAIE lang storie kort te maak....ons sukkel al van April 2005 met ons PR aansoek en dis nou al so $6000+ later ook.

Asb as enige iemand raad het oor paspoort (*begging smiley*)

Lindy-Lee

:wacko:

Link to comment
Share on other sites

Ek het net gisteraand aan jou gedink.

Ek het my papiere gekry van die embassy vir my nuwe passpoort aansoek. Daarby kom 'n hele ding vol info en daar was toe 'n stuk oor om jou kind 'n passpoort te kry.

As jy my jou email PM dan sal ek daai ding vanaand vir jou scan en vir jou mail.

Moenie worry nie jong, alles sal reg uitwerk. Jy sal sien.

Link to comment
Share on other sites

Hi Lindy-Lee,

Sover ek weet moet jy vir jou kind 'n aparte paspoort he, ek kan vir jou die aansoek vorm email as jy wil. Moet die vorm invul, en 2 paspoort fotos van haar saam gee. Dan vat dit 6 - 12 weke (in sa). Nie seker hoe die aansoek werk van oorsee nie, maar dit is as jy dit hier by binnelandse sake ingee.

Sterkte,

Linda

Link to comment
Share on other sites

Hi Lindy-Lee

Jammer om te hoor dat jy nou nog hiermee ook moet sukkel. Ek het uiteindelik my elf jaar lange "battle" met SA Home Affairs gewen :whome: . Wag net vir die "evidence" in die pos!

Soos jy seker teen die tyd weet, moet jy 'n aparte paspoort vir jou Kiana hê. Jy kan 'n tydelike paspoort gebruik, my dogter is hier op 'n tydelike paspoort. Miskien kan jy probeer om die aansoekvorm SA toe te koerier ($38), en iemand te vra om vir jou vir 'n noodpaspoort aansoek te doen? As hulle sê nee, dan kan jy mos maar die lang manier probeer?

Ek het twee weke terug my dogter se paspoort aansoek vir iemand in SA gestuur, en hulle het dit vir my gaan ingee. Dit is so aanvaar, en die aansoek is ingedien en afgehandel. Ek moet erken dit was spesiale omstandighede (lang storie - 11 jaar lank!) en die paspoort is binne 2 dae :holy: afgehandel, gedruk en gepos. En dit sonder 'n sent omkoopgeld, geen dreigemente, geen agterstraatjies, net 'n amptenaar wat nog bereid is om haar werk te doen, en dit goed te doen. Al wat ek wil sê is, hou moed, daar is altyd nog hoop.

Sterkte en groetnis,

Dreamy

Link to comment
Share on other sites

Hi Lindy-Lee,

Ek onthou 'n paar jaar terug, toe ons van Engeland moes terug gekom het vir my ouma se begrafnis. My sussie het haar paspoort verloor toe sy op 'n skool toer was, en sy kon nie terug kom sonder die paspoort en die visa om in Engeland te kan bly.

Ek en my pa het toe alleen terug gekom en direk binnelandse sake toe gegaan en mooi gevra vir 'n noodpaspoort. Die amptenaar het vir ons gesê dat dit omtrent 2 dae sou neem, wat baie vinning was, maar dit sou nie vinnig genoeg gewees het nie. Hulle het vir ons 'n brief gegee dat die paspoort oppad was en dat my sussie toegelaat was om sonder 'n paspoort te vlieg.

Ons was hier vir 'n paar dae en my sussie het haar paspoort gekry, dit was 'n normale kinder paspoort vir 5 jaar.

So dit is moontlik om gou 'n paspoort te kry, jy moet net met die regte mense in kontak kom.

Ek wens jou sterkte met die saak.

Shawny

Edited by Shawny
Link to comment
Share on other sites

Thanx almal

ag weet julle dit maak 'n mens mos net moedeloos as dinge so lank vat :P

Ons gaan more maar die mense moet kontak, maar gaan nie my asem op hou om dit vinnig te kry nie. Volgens hulle site vat dit 4 maande maar volgens dokument wat Dedrei vir my gemail het...6 maande!!!

My man het intussen DIMA gekontak en vir hulle verduidelik...toe die vrou klaar gelag het oor die 4 maande (regtig) het hulle ons uitstel tot Januarie gegee. Gaan nou elke aand my kniekies deur bid dat ons dit voor dan kan kry :holy: Maar as ons PR intussen deur kom dan kan Kiana nie PR kry tot sy 'n paspoort het nie!!

ai en hoe gaan daai ou gesiggie dan nou in 'n paspoort lyk...en dink julle hulle gaan haar nog na 5 jaar herken as hulle haar en paspoort foto vergelyk :whome:

Weereens dankie al my cyber maatjies

:P

Link to comment
Share on other sites

Ek is bly om te hoor dat jy 'n uitstelling gekry het, om sommer net so $6000+ te verloor is nie 'n lekker ding nie.

Dit wys jou net hoe meer "humane" daai australianers is teenoor die mense hier. Hier moet jy tot die tande gewapen wees om enige iets reg te kry.

Edited by Shawny
Link to comment
Share on other sites

Whoohooo...

Na 'n vreeslike lang gesukkel het ek uiteindelik my dogter se paspoort vandag in die pos ontvang! En dit is uiteindelik korrek! Julle kan nie glo hoe verlig ons is nie :D . Het gedink ek sal saam met haar moet terug SA toe as haar tydelike paspoort verval :(

Hou net moed Lindy-Lee, wonderwerke gebeur nog, selfs in SA. Ek is bly Aus het julle uitstel gegee, dit is net weereens 'n bewys van hoe vriendelik die mense hier is. Ek het self gedink oor daardie paspoortfoto LOL :lol:

Dit is iets om te bewaar, sit dit in haar kaartjie die dag as sy 21 is. :holy:

Groetnis,

Dreamy

Link to comment
Share on other sites

Lindy-Lee

Ek weet presies hoe jy voel. Ons was in presies dieselfde situasie. Die enigste verskil was dat ons vir 'n Namibiese paspoort moes aansoek doen en die naaste Namibiese konsulaat sit in China!

Om dit oor die pos te doen was eenvouding nie 'n opsie nie. Die uiteinde van die saak was dat ek dit in persoon in Namibie gedoen het. Dit het nog steeds 5 maande geneem.

Ek hoop dit laat jou so 'n bietjie beter voel.

Groetnis

Leon

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...