Jump to content

Got a job offer in Newcastle


jgmalan

Recommended Posts

Hi

My girlfriend got a job offer to work in Newcastle, at one of the hospitals, think it is John Hunter or Mater not sure, and she accepted it.

They still have to verify her references though.

NSW was never part of our plans, but the more we look at it, the more we want to go.

Now it is actually a bit scary, like it is almost final, but very exciting.

We are still not sure when she will start working, but it would probably be only in a year's time from now.

I will only start looking for a job a few months before we leave.

So if anyone who lives in Newcastle wants to give us a heads up, please do.

Gerhard

Link to comment
Share on other sites

Hi Gerhard,

In watter lyn is jou werk? Hier is baie myne in die omtrek en dis nogal 'n groot stad - ek sou reken Pretoria sou goed opweeg. Dis pragtig hier en hier is redelik baie SAs wat hier bly, waarvan ek dink, net ek en Ciska op die forum is. Pollie-hulle is bietjie meer wyd na die binneland toe - so 30km - dis waar die eintlike myne bestaan - daarvan binneland. Ek was nog nie daar nie, maar Dennis (Pollie se wederhelfte) sal jou dan bietjie meer kan inlig.

Behalwe vir die feit dat ek my kar die week vir 'n rubberduck wou ruil oor al die reen, geniet ons dit hier. :unsure:

Sterkte met julle reelings - ek dink net dat jy dalk gouer vir werk moet soek.

Groete

JJ

Link to comment
Share on other sites

Lindie, dankie :unsure:

JayJay - Het gehoor daar is heelwat SAners daar, maar ook net so paar opi forum gesien.

Ek het op die internet gelees dat Newcastle vriendelike mense het, hoop dis so.

Het in jul koerant gelees en die foto's gesien van die reen, te veel is nooit lekke nie.

Ek is 'n CA, werk op die oomblik as finansiele bestuurder by 'n nasionale distribusie maatskappy vir rekenaar- en komponente.

Ek dink dis bietjie moeilik om in my lyn, te lank voor die tyd aansoek te doen, want 'n besigheid het gewoonlik net 1 of dalk 2 finansiele bestuurders, en ek glo nie 'n maatskappy sal iemand so lank voor die tyd aanstel in so 'n beroep nie.

As ek wel besluit om terug te gaan in oudit in, sal ek wel nou al begin aansoek doen, maar ek dink nie ek wil terug gaan nie, behalwe as dit my laaste opsie is om werk te kry.

As jy van enige company weet wat dalk 'n opening het vir 'n FM sal dit nice wees as jy my laat weet, of dalk 'n paar name kan gee van die mynmaatskappye wat hul kantore daar het of enige ander groot companies waaraan jy kan dink.

Sterkte met al die water.

Gerhard

Link to comment
Share on other sites

Ek sal so maak - PM of e-mail my as ek vergeet!!!

Met al die skoon water hier, mis ek die KWV!!!

Groete

Link to comment
Share on other sites

Ek sal so maak - PM of e-mail my as ek vergeet!!!

Met al die skoon water hier, mis ek die KWV!!!

Groete

Hi Mense,

Ek was onlangs daar in New Castle vir 'n opvolg onderhoud en ek en vroutjie het gedink dis nogals 'n baie mooi en oulike plek. Ons was net vir 'n dag daar en het so bietjie rondgekyk en dit was maar vir ons 'n lekker dorp by die see. Mooi skoon en rustig na Sydney se gejaag. Die huis pryse is ook BAIE meer bekostigbaar as in Sydney. Ons moet kies tussen Perth en New Castle en ek dink NC klink na die beter opsie sover.

Ek het agtergekom die mense soek so na "skills" dat hulle bereid is om te wag vir die agt maande wat die "perm residency" vat. Dalk moet Gerhard maar met die ouens begin praat. Ek het net my CV op 'n paar van die personeel agentskappe se websites laat rondlê en die reaksie was oorweldigend. Hulle het sommer uit Aus oor die foon met my onderhoude gevoer. Maar ek is in die mynbou bedryf en kan nie regtig vir die nader beroepe praat nie.

Ek was bly om te hoor daar is ook 'n paar Saffers in NC. Ek dink ons moet bietjie die ouens op die forum kry dat ons hulle inputs kan kry oor NC. Ek wil nogals graag hoor van die skole en so aan. In Perth was dit nogals opmerklik om te sien hoeveel mense reageer as jy hardop "blou bulle" sê op die strand en and openbare plekke !!

groete en hoop om julle vroeg volgende jaar in NC raak te loop.

Ian & Kie

Link to comment
Share on other sites

Ian

Jip, mynbou is definitief die bedryf wat op die oomblik boooom in Aus.

Ons was nou ongelukkig nog nie in NC gewees nie, ons maak maar net oe toe en hoop dis die regte besluit.

Van ons vriende is in Sydney en by die northern beaches, so dis darem nie te ver nie.

Hoop maar dis so mooi soos in die foto's.

Het ook reeds my CV op van die websites gesit, het al vanaf so paar plekke terug gehoor.

Ons het nog nie 'n vaste datum wat ons oorgaan nie, so dis maar moeilik.

Sterkte met al jul reelings, hoop NC is die regte besluit.

Sal mekaar sekerlik raakloop by van die SA geleenthede daar.

Groete

Gerhard

Link to comment
Share on other sites

Hi Mense,

Ek was onlangs daar in New Castle vir 'n opvolg onderhoud en ek en vroutjie het gedink dis nogals 'n baie mooi en oulike plek. Ons was net vir 'n dag daar en het so bietjie rondgekyk en dit was maar vir ons 'n lekker dorp by die see. Mooi skoon en rustig na Sydney se gejaag. Die huis pryse is ook BAIE meer bekostigbaar as in Sydney. Ons moet kies tussen Perth en New Castle en ek dink NC klink na die beter opsie sover.

Ek het agtergekom die mense soek so na "skills" dat hulle bereid is om te wag vir die agt maande wat die "perm residency" vat. Dalk moet Gerhard maar met die ouens begin praat. Ek het net my CV op 'n paar van die personeel agentskappe se websites laat rondlê en die reaksie was oorweldigend. Hulle het sommer uit Aus oor die foon met my onderhoude gevoer. Maar ek is in die mynbou bedryf en kan nie regtig vir die nader beroepe praat nie.

Ek was bly om te hoor daar is ook 'n paar Saffers in NC. Ek dink ons moet bietjie die ouens op die forum kry dat ons hulle inputs kan kry oor NC. Ek wil nogals graag hoor van die skole en so aan. In Perth was dit nogals opmerklik om te sien hoeveel mense reageer as jy hardop "blou bulle" sê op die strand en and openbare plekke !!

groete en hoop om julle vroeg volgende jaar in NC raak te loop.

Ian & Kie

hallo daar julle

ons is in maitland sowat 30 min se ry na NC. ons is nou 7 maande hier en geniet dit baie hier. :lol: ons gaan gereeld newcaslte toe baie mooi strande lekker eet plekke. :ilikeit:

ek ken nog nie al die skole nie ons kinders gaan hier in die omgewing skool by die catholic.

groete pollie

Link to comment
Share on other sites

Ons is ook naby Newcastle- het in Newcastle gebly vir 2 maande, maar dit nou verruil vir die "baai", Port Stephens.

Hier is redelik Suid Afrikaners, die meeste van hulle is nie op die forum nie, weet van hulle, moet ons nog opsoek.

Verder moet ek net se - dis 'n pragtige plek, die mense, omgewing, kwaliteit van lewe, nie so haastig soos Sydney nie - sal dit nie wil verrruil vir enige plek in SA nie - al verlang ons baie.

Groete

JJ

Link to comment
Share on other sites

HI HENDRIK :ilikeit:

HIER IS N PAAR MYNE WAARVAN ONS WEET.

HOOP DIT HELP

GROETE POLLIE

Mount Thorley

26 Thrift Close

Mt Thorley (via Singleton), NSW, 2330.

Phone: (02) 6570 2800

Fax: (02) 6570 2801

Newcastle

25 Tomago Rd (via Old Punt Rd),

Tomago, NSW, 2322.

Phone: (02) 4966 0122

Fax: (02) 4961 9988

Parts: (02) 4961 9966

Used Parts: (02) 4961

http://www.komatsu.com.au

Link to comment
Share on other sites

  • 1 month later...

Hi Mense,

My eerste post op die site.

Ek is nog in Jo'burg, maar het 'n job offer daar in NC gekry. As ek my werks visa betyds kry begin ek die 11de Augustus daar te werk. Duidelik is daar 'n groot aanvraag daar - ek het 'n aanbod binne 8 dae gekry vandat ek my CV op die internet gesit het!

In elk geval, sal graag nog 'n paar vrae wil vra maar wou net eers hallo sê.

groete,

Dirk

Link to comment
Share on other sites

Hey Kerry-Lea, thanks for greet.

Quick question... Did your police clearance really take only 3 days? How, any tips?

This is the only thing that can delay my visa application and I've been told it almost always takes 4 weeks. Company was s'pose to pick up my finger prints today to take it directly to Pta, but they haven't pitched yet.

ciao,

D

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...