Jump to content

The plane has landed in OZ


chester

Recommended Posts

Die vlug is lank van Joburg na Sydney, soos julle maar almal sal uitfind, maar sonder enige problemme. Manlief hou niks van vlieg (groot problem) en na so a half dosen Calmettes of was dit valuims, gee hy ook nie meer om nie :unsure: die kinder hou hom dop en lei hom rond soos net 'n skaaphond sal maak. Ek change vooruit met passporte en kaartjies. Ons het die tasse en 2 streppies sakke met net genoeg beddegoed en my nuwe mooi gordyne, en so mooi wol tafelmat, natuurlik was ons oorgewig, maar die antie worry nie te veel nie. Gelukkig was dit winter en kinders kon hul Doc Martins en leer jasse dra, anders mos ons inbetaal het. Die tafelmat ding het ek daar by Granny Mouse gekoop daar in die Drakensberg, het altyd die padteken gesien oppad kosskool toe, en wat toe sommer eendag die afdraai en kom op die mooiste plekkie af, met kamers te huur, winkel en oulikke eetplekkies, wonder of dit nog bestaan?

Liewe seun mos kosskool toe gaan, dis nou na ML hom gevang rook het, en sommer 'n paar andergoed. Daar het die Boertjies hom lekker uitgesort, hy will mos hulle :censored: gee. Oupa was 'n boxer en ken mos, maar seun wil nie praat nie. Die skool was dual meduim, huis moeder roep my in, verduidelik mooi waar die geswelde oog vandan kom. Die huis was maar stil as hy nie daarwas nie, altyd besig met fietse regmaak en tennisballe slaan. Klein seun aart so mooi na sy pa, ry al daardie peewee dat die stof so staan.

Ons vlieg laat aand so oor Sydney se liggies, wat 'n wonderlikke prentjie, soos by die venster van die vliegtuig uit, jou maag is skoon vol skoenlappers, I think that was a direct translation, :blink: 'n nuwe lewe in OZ en met blink oe loop jy uit die lughawe uit, na 'n nuwe bladsy in jou 'journey to OZ'. As daar maar net iemand was wat vir jou kom dagse het en saam 'n koppie koffee kon gaan drink, jou aflaai by jou blyplek, sal dit nou nie lekker wees nie. Iemand wat weet hoe dit voel om jou land te verlaat, nie omdat jy regtig wil nie. Maar ons is mos 'n tuff klomp mense, ons gaan OZ ons huis maak, ons kinders veilig grootmaak, put on our happy faces even if we don't want to sometimes.

What a mad house looking for a place to stay, car to buy, tax file numbers and visit to the Bank. I personally think it is the most stressfull time, but it's sort of different, your more relaxed. We come with expectations making house hunting difficult, and with the housing retail market as it is, it might be better to not look for your dreamhouse, but something cheaper and make do for the first year. Who gives anyway, as long as it clean. Not everyone comes with a huge bank balance and for the ones, us middle class people........ who are afraid they won't make it, no one will judge you if you drive a cheap car or don't have the fancy BBQ cooker with the outdoor kitchen thingy....ask for help if you want to, we will help if we can.......

Link to comment
Share on other sites

Hi chester en familie

Thanks for the insight into your firsthand experience of Australia, Sydney. Alle sterkte vir julle as gesin daar in die nuwe land, wat 'n avontuur! Ons gaan Julie maand oor maar dit voel nog so ver.

Geniet al die nuwe dinge, dink aan julle.

Groete, ILze en Jaco

Link to comment
Share on other sites

Dankie dat jul die ondervinding met ons deel. Ons sal sekerlik meer gereed wees vir die trip. Ons drink in die gees daai koffie saam met julle.

Link to comment
Share on other sites

Ag Chester, nou verlang ek sommer terug! Granny Mouse was my favourite plek om te gaan teedrink of Sondagmiddag te eet. Dit bestaan beslis nog, my skoonouers eet baie daar. :ilikeit:

Waar het jou seun skoolgegaan? My skoonpa was 'n koshuisvader in die Natal Midlands :blink:

Link to comment
Share on other sites

Ons is nou al 14 jaar hier in OZ en laat ek julle se dit word net better met tyd. Ons ou hande hier probeer die nuwelinge help as far as possible. Nilo doen die Meet and Greet ding daar in Brissy en ons ander help waar ons kan. Ek het 'n paar gaste gehad vir 'n week of twee, en daar is ander wat ook help. But wat makes my heart warm is when those that got help reach out and help the new arrivals.... I believe in Karma.

Anette, is die nie 'n wonderlikke plek met die berge in die agtergrond nie. Seun was in 2 kosskole, net anderkant Escort, vergeet die naam en toe 'n bietjie nader aan die huis by Pietermaritzburgh (english) daar het hulle sommer vir die hele naweek geslip. Hy en maat hike mos sommer Durban toe, wag vir Ma in die parkie naby die huis om sakgeld te bedel, dat Pa hom nie moet sien nie. Was dit the good old days of wat :ilikeit::blink:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...