Jump to content


Photo
- - - - -

Hoe gemaak met jou ouers?


  • Please log in to reply
6 replies to this topic

#1 Pampoenie

Pampoenie

    Member

  • Members
  • PipPipPip
  • 26 posts
  • Gender:Male
  • Location:Adelaide
  • Landed:Mei 2010
  • RSA Location:Port Elizabeth
  • Language:Afrikaans

Posted 25 September 2013 - 04:33 PM

Hi, ek weet almal se situasie is anders, maar ek wil net weet hoe die meeste van julle maak om julle bejaarde ouers hier te kry.  My Ma het oplaas besluit om penne op te trek in Suid Afrika en haar by ons aan te sluit, sy sal uit die aard van die saak by ons aan huis moet bly, is daar nog kinders wat na hulle ouers omsien op die manier.  Watter visa opsie is die beste, sy is bereid om die $50 000 te betaal vir die contributing parent visa, maar is dit regtig die moeite werd?  Hoeveel van julle het daardie roete geloop.  Hoe skakel julle ouers in by die gemeenskap, my moeder is erg afrikaans?  Sy is nou 62 en nog baie aktief, sal baie help in en om die huis, maar hoe gemaak wanneer sy nie meer op haar eie kan funksioneer nie?  Enige raad sal waardeer word.  Groete Pampoenie



#2 Bams

Bams

    Certified Addict!

  • Members
  • PipPipPipPipPipPipPipPip
  • 796 posts
  • Gender:Female
  • Location:Melbourne, Australia
  • Interests:Anything outdoors that I can do with my family
  • Landed:Apr 2014
  • RSA Location:Johannesburg
  • Language:Afrikaans/English

Posted 25 September 2013 - 05:46 PM

Pampoenie, ek kan ongelukkig nie vir jou raad gee nie, maar wil jou sterkte toe wens.  Gaan ook jou post volg sodat ek kan leer..



#3 HansaPlease

HansaPlease

    Kiss of the Saaz Hop

  • Members
  • PipPipPipPipPipPipPipPipPipPip
  • 3,005 posts
  • Gender:Male
  • Location:Melbourne (North East)
  • Interests:Stuff and also other things...
  • Landed:Dec 2006
  • RSA Location:KZN
  • Language:English/Afrikaans

Posted 25 September 2013 - 06:20 PM

Sorry, my written Afrikaans is very rusty so if you don't mind, I'll reply in Engels.

In terms of whether the 50k is worth it, I say yes because the waiting period is so much shorter. Something like 1-2 years for the contributory visa versus 10 plus years wait for the non-contributory visa. If you have the money, I would say having your parents here 8 years earlier is worth the 50k.

Secondly, in terms of your Mom being "very Afrikaans" there are a lot of cases of European (Italian, Greek, Macedonian, Turkish, etc) people that came here years ago, in the 60's who still can't speak a word of English. They seem to operate and survive just fine in their circles. Sure, life would be easier if she assimilated, but I'm just pointing out that it's not unusual.

I guess to me the question is - how well would she function in her old age in SA without you there to help?

One question, do you meet the balance of family requirement? I would love to bring my parents over but sadly my brother and sister won't play ball. :(

#4 Pampoenie

Pampoenie

    Member

  • Members
  • PipPipPip
  • 26 posts
  • Gender:Male
  • Location:Adelaide
  • Landed:Mei 2010
  • RSA Location:Port Elizabeth
  • Language:Afrikaans

Posted 25 September 2013 - 06:44 PM

Hi Hansa

 

yes, thankfully my sister live in Aus as well, have one brother left in SA - so all good.



#5 ERG

ERG

    Junior Member

  • Members
  • PipPip
  • 4 posts
  • Gender:Not Telling
  • Location:Queensland
  • Landed:Jun 2000
  • RSA Location:Johannesburg
  • Language:Afrikaans

Posted 25 September 2013 - 07:21 PM

Hi pampoenie
Ek het my ouers gesponser so paar jaar terug om oor te kom
Op einde is almal anders
Ons het geeindig in Brisbane en hul bly in Sydney. Hul gaan elke jaar terug SA toe vir n ruk om dat my suster nog daar bly. Voor die skuif was dit andersom

Behalwe vir dit reken hul dit is die moeite werd. My pa is laas jaar 65 en het deur Medicare system n nurse wat hom kom sien om seker te maak als is ok. Iets wat die regering doen vir almal wat 65 word

Dit saam met n paar ander soortgelyke benefits maak n groot verskil om die einde.

As jul in Aus is sal ek se ja my ondervinding en my ouers se eie terugvoering - moenie wag nie. Kry die visas as jul dit kan bekostig. Jul moet net in ag neem dat jul ook sekuriteit moet neersit vir 10 jaar bo en behalwe die visa onkostes. Nie seker hoeveel dit nou is nie maar all up was ons onkostes amper $90k maar visa koste was minder as $50k

Hoop dit help
Groete en sterkte
Jan

#6 Pampoenie

Pampoenie

    Member

  • Members
  • PipPipPip
  • 26 posts
  • Gender:Male
  • Location:Adelaide
  • Landed:Mei 2010
  • RSA Location:Port Elizabeth
  • Language:Afrikaans

Posted 25 September 2013 - 10:19 PM

Hi Jan

 

Dankie vir die terugvoer, gaan einde november terug sa toe om dinge uit te klaar en al die feite op die tafel te kry - sal graag ook wil hoor van mense wat hul ouers by hulle aan huis geneem het en hoe dit vir hulle uitwerk.

 

groete

nico



#7 Lindasmit

Lindasmit

    Junior Member

  • Members
  • PipPip
  • 4 posts
  • Gender:Female
  • Location:South africa
  • Interests:Reading walking.
  • RSA Location:Centurion
  • Language:Afrikaans/English

Posted 14 October 2013 - 02:23 AM

Ons gaan ook nou aansoek doen vir die visa. Die geld is nie die probleem nie al waaroor ek bekommerd is is die medies my man het n hart probleem wat onder beheer is na n prosedure deur n kardioloog. Hoe moeilik is dit as iemand so tipe gesondheids probleem het?




0 user(s) are reading this topic

0 members, 0 guests, 0 anonymous users