Wil net hoor of iemand dalk weet van 'n dans die jaar?
Sokkie In Sydney
Started by
carolientjie
, Dec 12 2011 03:50 PM
2 replies to this topic
#1
Posted 12 December 2011 - 03:50 PM
#2
Posted 13 December 2011 - 11:22 AM
Nee, ongelukkig nie...
#3
Posted 13 December 2011 - 01:56 PM
Ongelukkig nie. Ons gaan weer na die fireworks spectacular kyk, veral noudat my ma hier vir ons kuier is dit 'n moet op die lysie. Was laasjaar ook daar en dit was ongelooflik mooi om dit in persoon te kan sien en ervaar.
1 user(s) are reading this topic
0 members, 1 guests, 0 anonymous users












